Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Glen Barrie

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Glen Barrie van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Barrie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Barrie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Barrie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Barrie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Barrie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Barrie

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Peaceful Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kamer in die eienaar se huis met 'n privaat ingang. Dis in Heatherlands, George, op die dorpsgrens geleë, by die plantasies en natuurlike woud. Die kamer het ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bodorp, Tuinroete

42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkelende kus in die Wes-Kaap. George, wat aan die voet van die Outeniekwaberge g...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Campher's Drift, Wes-Kaap

5 Caledon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Camphersdrift-voorstad van George en is perfek vir 'n gesin van 6. Dié eenheid is naby vooraanstaande restaurante, winkels en ander geriewe geleë. 5 Caledon is ook ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

George Lodge International bied gerieflike verblyf wat in al jou reisbehoeftes sal voorsien, van sakereise tot romantiese wegbreke, van gesinsvakansies vol doendinge tot privaat ontspanning. Ons pragtige omgewing ge...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, Tuinroete

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel. Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Edenhook is 'n selfsorgkothuis naby George. Dié bekoorlike kothuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is volledig gemeubileer en het 'n privaat ingang en oopplan-leefarea. Die slaa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp, George

Bethel Guesthouse bied selfsorg- of B&B-verblyf in George. Die gastehuis is naby die middedorp wat restaurante, winkels, museums en ander geriewe het. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers wat individueel versier is. ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bodorp, George

Antiqua Gastehuis is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dis naby die N2, George Lughawe en talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR910
R683
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Denneoord, George

African Daisy is 'n ruim woonstel op die eienaar se perseel in Denneoord, 'n veilige, vriendelike buurt in George. Die eenheid het 'n private ingang en parkeerplek op die perseel wat groot genoeg is vir 'n groot sle...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Sarah's Place is 'n moderne vakansiehuis in 'n stil buitewyk aan die voet van die Outeniquaberg. Die huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za