Resensies van Glen

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
. - 14th October 2019
staying in Glen
Pack all the stuff that you need and enjoy.
. - 13th December 2018
staying in Glen
Rustig en plattelands.
. - 6th April 2018
staying in Glen
Bietjie lawaaierig so naby die snelweg.
. - 12th February 2018
staying in Glen
Nee
. - 11th January 2018
staying in Glen
Dis 'n entjie uit Bloem, maar vir seker die moeite werd!
. - 18th December 2017
staying in Glen
Baie mooi area, naby N1 en perfekte oornag vir reis.
. - 6th April 2017
staying in Glen
Het nie nou daardeur gery nie, maar ken die omgewing wel van 16 jaar se verblyf in Bloemfontein. Was altyd mooi.
. - 28th February 2017
staying in Glen
Baie goed.
. - 23rd December 2016
staying in Glen
Pragtige plek met baie mooi natuurskoon.
. - 30th March 2016
staying in Glen
Glen is rustige plekkie, besoek die winkeltjie daar, jy word nog soos 'n spesiale kliënt deur die toonbankassistant behandel.
. - 13th January 2015
staying in Glen
Gerieflik geleë langs die hoofpad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]