Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glenanda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenanda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenanda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenanda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenanda Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenanda

Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
B&B in Johannesburg, Suideroord

Bayete Lodge is in 'n vreedsame voorstad in die suide van Johannesburg geleë. Dis op die eienaar se eiendom, naby die M1, N1 en N12, Kliprivier Natuurreservaat, Gold Reef City en die middestad. Die kothuis bied sl...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Glenvista is in 'n luukse woonbuurt geleë en bied verblyf vir die oordeelkundige vakansieganger of sakereisiger. Dis in die suide van Johannesburg geleë en die beeldskone eiendom is slegs 5 minute van die N12/Klip...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glenvista, Alberton

Glenvista Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-woonstel op ’n residensiële perseel in Glenvista, Johannesburg. Die woonstel het 2 slaapkamers, ’n badkamer me...

20% af Weeksdae!
VanafR1 700
R1 190
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Glenvista, Alberton

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Kliprivie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winchester Hills, Johannesburg

Winchester Lodge is teen 'n heuwel in die gegoede, veilige voorstad, Winchester Hills, in Johannesburg geleë. Hierdie privaat en eksklusiewe lodge is die ideale keuse vir oordeelkundige sakereisigers, paartjies en ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenvista, Alberton

Naomi’s Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir oornag, sakereisigers en vakansiegangers. Dis in Glenvista in Johannesburg se suide, word privaat besit en is gebou om gerief te bied. Naomi's Place bied ook m...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Linmeyer, Bassonia

Kwa-Mkhabele Lodge is in Eastcliff in Oakdene. Ons ligging is ideaal vir sportentoesiaste, lekker naby Soccer City- en Ellispark Stadion. Verblyf is beskikbaar in 17 en suite-slaapkamers met koningingrootte-, dubbe...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenvista, Alberton

165 on Mount Pellan, Golfer's Paradise is in die Mount Pellan Residence in die Hills, Johannesburg-suid, geleë. Die gastehuis is langs die elfde gatjie van Glenvista-buiteklub en -gholfbaan geleë en bied gehalte-v...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR480
R360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bassonia, Alberton

Wildpear bied gerieflike selfsorgverblyf in 3 selfsorg-eenhede in die voorstad Bassonia in die suide van Johannesburg. Die eiendom het 'n pragtige uitsig oor die omliggende natuurskoon. Die skoonmaakdiens vind op Ma...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Heavenly Boutique Guesthouse is 'n spoggerige 4-ster-gastehuis in die hartjie van Johannesburg-Suid. Ons gee baie aandag aan detail, die diens is puik en ons skep 'n aangename, intieme atmosfeer vir gaste wat op soe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glenanda akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za