Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Glencairn

4.5 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Glencairn van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR890
R801
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn

Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die instansie is naby die nuwe Harbour Bay-sentrum, die strand, getypoele en 'n hele klomp restaurante en...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Welcome Glen, Glencairn

Welcome Glen Mountain Gem is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorpie tussen heuwels van die Suidelike Skiereiland. Die area is besonder stil en vreedsaam. Die gesing van die vo...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights, Glencairn

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 300
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn

Southern Right Accommodation is in Simonstad, Kaapstad. Die Challens-gesin verwelkom gaste om rustigheid te ervaar in 'n baie rustige woonbuurt en gee 'n huislike gevoel weg van die huis af. Daar is 3 selfsorg-eenh...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glencairn

Marianella Guest House bied selfsorgeenhede en is aan die bergkant in Glen Marine, Kaapstad. Die eiendom bied 'n fantastiese uitsig oor Valsbaai en Simonstad in die verte vanaf die stoeparea agter. Vebrlyf by Mari...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn Heights, Glencairn

Glen Eden Studio is 'n selfsorg-dakwoonstel op die eienaar se perseel in Glencairn Heights, Kaapstad. Die eiendom is omring met bome en bied ongelooflike see- en berguitsigte van voor af. Dié helder en lugtige oop...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Welcome Glen, Glencairn

Welcome Glen Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat in die rustige buurt Welcome Glen in Simonstad geleë is. Dit is langs 'n privaat woning, maar het 'n aparte, privaat ingang. Die kothuis is ideaal vir paartj...

Vanaf
R1 820
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Glencairn Heights, Glencairn

A Tyde In Time Elsies Peak Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat volledig gemeubileerd is en op die piek van die Glencairn Heights geleë is. Dit bied 'n asemrowende uitsig oor Simonstad se hawe en omgewing. Di...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glencairn

Penguin Blue bied twee ruim, gerieflike selfsorgwoonstelle wat oor Simonstad en Valsbaai uitkyk. Die woonstelle is teen 'n helling by Glen Marine tussen die see en die berg en is dus 'n uitstekende vakansiebestemmin...

Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glencairn

Simon's Town Beach House bied selfsorgverblyf in Glencairn, tussen Simonstad en Vishoek aan Valsbaai se kus. Dié dubbelverdiepinghuis bied ’n see-uitsig en is net 50 m van die strand af. Daar is slaapplek vir 6 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glencairn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za