Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Glencairn

4.5 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Glencairn van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glencairn

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Salop House bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis met 1 slaapkamer. Dit het pragtige see- en berguitsigte en dit kyk oor Vishoek en Valsbaai. Salop House is stapafstand vanaf verskeie winkels, die strand en die...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Fishermans Watch Cottage is 'n moderne, kompakte selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel, maar met 'n privaat ingang. Die kothuis is aan die kant van die berg met toegang via 'n stel trappe wat redelik makli...

Vanaf
R1 676
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Belvedere Condo is 'n selfsorg-eenheid in Vishoek naby strande, restaurante en verskeie winkels. Dié woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vishoek, Wes-Kaap

Tranquillity Guest House is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad en skuil tussen berge en die see in Valsbaai. Dis hoog teen 'n berghang met 'n ongelooflike berg- en see-uitsig, en dis stapafstand van die strand af. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Beautiful Sea Views bied selfsorgverblyf met see-uitsigte in die kusdorpie Vishoek. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Capri Apartment is in 'n woonstelgebou in Vishoek aan Valsbaai se kus naby verskeie trekpleisters. Dié woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die e...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Brac Beautiful Sea Views is 'n selfsorghuis net 'n paar minute se stap vanaf Vishoek se strand in Kaapstad. Dié huis se patio en vensters bied pragtige uitsigte op die berg en see. Brac Beautiful Sea Views is ten...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The View Apartments het 'n idilliese uitsig oor Valsbaai en Vishoek se vallei en is aan die bergkant geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die gesinsvriendelike strand, kunstige Kalbaai met bekoorlike koffiewinkels...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Seahorses is 'n pragtige woonstel met 'n see-uitsig in Sunny Cove, aan die voet van Elsiespiek. Saans kan jy die see en golwe hoor en veral van Junie tot November kan jy die walvisse sien en ook hoor. Dit is so naby...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Glencairn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za