Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Glencairn

4.5 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Glencairn van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Glencairn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glencairn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glencairn akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glencairn Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glencairn Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glencairn

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

JiM's Haven is in Vishoek se hoofstraat geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby Vishoek se strand ,3 minute se stap tot op die strand en naby verskeie winkels,...

Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Beach and Bay bied gerieflike B&B-verblyf teen Vishoek se strand met onbelemmerde uitsigte oor Vishoek en Valsbaai. Die B&B is ideaal geleë stapafstand van Vishoek se strand en naby Kalkbaai, Simonstad, die Kaappun...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

On-the-Rocks is 'n moderne selfsorgwoonstel wat op Vishoek se kuslyn geleë is. Die huis is geleë teen Jagger Walk, 'n rolstoelvriendelike voetpad al langs die kus af. Verder is Clovelly Gholfklub, Scratch Patch Mi...

Vanaf
R975
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Nautilus Lodge is net bo die rotse langs die see geleë. Dit bied 'n pragtige uitsig van Vishoek se strand, Sunny Cove, en die blouselblou waters van Valsbaai, omring deur die Hottentot-Hollandberge in die verte. Di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Cosy Vishoek is 'n selfsorghuis in Vishoek, 'n voorstad van Kaapstad. Dié bekoorlike huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer he...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

The View Sunny Cove is gerieflik geleë in Vishoek met die Simonstad-pad aan die een kant en Jagger's Walk en die treinspore wat teen die see af kronkel aan die anderkant. Dis die ideale ligging om die pragtige berg...

Vanaf
R3 173
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Hierdie luukse selfsorg-suites is so te sê teen die see in Vishoek geleë, 'n voorstad van Kaapstad op die Valsbaai-kuslyn, naby al Kaapstad se besienswaardighede. The Upper Deck is in die middel van die skiereila...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Vishoekvallei

Connock Park is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Vishoek in Kaapstad. Die kompleks is ideaal geleë, minder as 300 m van Vishoek se strand af. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vishoek, Wes-Kaap

Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie aan die punt van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland. Die dorp staan bekend vir sy prentjiemooi omgewing, strande...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vishoek, Vishoekvallei

Beach Hurst is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Vishoek in Kaapstad. Die kompleks is net 250 m van Vishoek se strand af. Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Glencairn akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]