Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Glengariff

4.6 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Glengariff van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Glengariff besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glengariff.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glengariff akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glengariff Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glengariff Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Glengariff

Glengarriff Lodge bied B&B minder as 200 van die strand af in Glen Gariff. Dié lodge is ook lekker naby verskeie doendinge in die omgewing. Al 6 ons kamers is individueel versier. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 ...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Glengariff

Makulu Manzi is 'n selfsorg-vakansiehuis in Glengariff met onbelemmerde uitsigte oor die see. Die huis is semi-vrystaande van die hoofhuis, en heeltemal privaat met 'n aparte ingang en sy eie dek. Daar is net 'n voe...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glengariff

The View is in Glengariff op die Wildekus tussen Oos-Londen en Chintsa. Die verblyf word in die hele onderste verdieping van die residensiële gebied. Die eienaars woon op die boonste verdieping. Die huis spog met '...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glengariff

The Aloe House bied verblyf in 'n selfsorg-suite op die gasheer se erf op 'n veilige landgoed in Glengariff. Die suite spog met 'n pragtige uitsig oor die rivier, met voëlspesies, soos visarende, en wild, soos vla...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glengariff

East Coast Cottage is 'n historiese selfsorgeiendom op die klein oord Glen Gariff. Hierdie vakansiehuis is ideaal naby die strand gelee. Hierdie kompakte kothuis is geskik vir 5 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 2 ba...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 350
R1 215
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glengariff

Beach Holiday Flatlet is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Glengariff, 300 m van die strand af. Dit is net 25 km vanaf Oos-Londen tussen Gonubie en Chintsa geleë. Die lieflike woonstel vorm deel van di...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glengariff

Casli's Cottage is 'n huis wat verdeel is in 3 selfsorg-eenhede. Die unieke ontwerp van die huis gee aan gaste die opsie om aparte eenhede of die hele huis te huur (al 3 eenhede). Dit bied aan verskeie gesinne, groe...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glengariff

The Dune 1 is ’n pragtige selfsorghuis wat in die Balugha Rivierlandgoed naby Glen Gariff net buite Oos-Londen in die Oos-Kaap geleë is. Dié landgoed is naby die rivier, strand, winkels, koffiewinkels, restauran...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glengariff

Dune 2 is 'n pragtige selfsorghuis wat gerieflik naby die Balugha Rivierlandgoed by Glen Gariff, net buite Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika geleë is. Hierdie landgoed is net 'n entjie se stap na die rivier o...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Glengariff

Champagne Shores is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Glengariff, slegs 400 m van die strand af. Dié huis het 2 slaapkamers, 'n badkamer, oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]