Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glenhurd besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenhurd.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenhurd akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenhurd Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenhurd Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenhurd

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen, Port Elizabeth

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Port Elizabeth. Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daar is verske...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Fernglen, Port Elizabeth

Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast bied luukse B&B-verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth. "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kame...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Cashmere Suites is ideaal in Cape-weg in die vriendelike stad, Port Elizabeth, geleë, lekker naby die stad se sakegebied. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid reis en vir gaste wat op soek is na 'n ontspannend...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstra...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Hunters Lodge Port Elizabeth is 'n 3-ster-gastehuis wat warm, gasvrye verblyf bied vir ontspanning of besigheid. Ons is geleë in Greenacres, aangrensend met Newton Park, net minute weg van Port Elizabeth se hoofstr...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Corner Cottages is in Port Elizabeth en bied verblyf in gemaklike eenhede op die grondvloer. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bied 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, ma...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Die gastehuis is 'n pragtige privaat woning met manjifieke uitsigte van die Baakensvallei. Dit het 'n swembad en onthaal/braai-areas. Die woning is net 10 minute se ry vanaf al die belangrikste winkelsentrums, Nel...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Forest Hall Guest House is in Walmer, Port Elizabeth, en bied 'n keuse van B&B- of selfsorgverblyf in 'n 1,5 akker parkagtige tuin. Die gasheer en gasvrou, James en Hilary Bolton, sien daarna uit om jou by hul pragt...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernglen, Port Elizabeth

Two Chef's Home is in die boomryke en luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth geleë. Verblyf by Two Chef's Home word in 4 unieke kamers in die eienaar se huis aangebied. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House bied sakpasverblyf en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons het 2 selfsorg-eenhede, wat sentraal geleë is in Fernglen, 'n gesogte voorstad van Port Elizabeth. Hierdie veilige omgewing...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

Milbury Gastehuis verwelkom jou na ons elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbuurt bied. Die gastehuis is in 'n rustige tuin rondom 'n sprankelende swembad gele...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mill Park, Port Elizabeth

Mill Park Place is 'n gerieflike ruim kamer met 'n en suite-badkamer in Mill Park, Port Elizabeth. Dit is net 11 minute vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, strande en winkelsentrums. Die Greenacres en St Ge...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Mill Park, Port Elizabeth

The Orchards Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid met sy eie ingang op 'n woonerf in Mill Park, Port Elizabeth. Mill Park is 'n groen, boomryke buurt in 'n 'n stil omgewing, naby alle geriewe. Die ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walmer, Port Elizabeth

Seven Gables bied gerieflike verblyf in die Walmer-tuinbuurt in Port Elizabeth. Die kamer het 'n aparte ingang en is in 'n historiese huis wat met die eienaar gedeel word. Dié gastekamer het 2 enkelbeddens wat in...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za