Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Glenlily besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenlily.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenlily akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenlily Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenlily Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenlily

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

35 on Mentz bied puik verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers naby mediese sentrums in De Duin. 35 on Mentz bied gaste 'n keuse uit eenhede wat elk 'n privaat ingang het. Die eenhede het slaapplek vir 2-3 gas...

20% af Aanbod!
VanafR725
R653
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Getaway Self-Catering bied selfsorgverblyf in Panorama in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Die eienaar woon ook op die perseel. Daar...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in De Duin, Wes-Kaap

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is. VinBoHo het 3 vreedsame lodge...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Avondale, Wes-Kaap

Tranquility bied selfsorgverblyf in Avondale, Kaapstad. Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaaparea en 'n privaat badkamer. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, 'n yskas en koffie- en teem...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Avondale, Wes-Kaap

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plattekloof, Wes-Kaap

7 On Kloof is 'n luukse instansie aan die voet van die Tygerheuwels in 'n stil residensiële area in Kaapstad. Die eiendom het 5 gastekamers met pragtige uitsigte op Tafelberg en oor die omgewing. Die gastehuis bi...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Duin, Wes-Kaap

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Sonnendal Self-Catering is in 'n stil voorstad in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is slegs 15 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, middestad, Tafelberg en verskeie strande en dit is net 1 km van die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Panorama, Wes-Kaap

Walter Levy is in die woonbuurt Panorama in Kaapstad en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, die N1-hoofweg, doendinge en besienswaardighede....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za