Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Glenmore besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenmore.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenmore akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenmore Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenmore Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glenmore

Majonica is 'n luukse selfsorgwoonstel langs die eienaar se eiendom in Glenmore, Durban. Dié woonstel is ideaal geleë naby die Universiteit van KwaZulu-Natal en is 10 km vanaf Durban Internasionale Konferensiesent...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Glenmore

Encounter Guesthouse is 'n bekoorlike B&B in Glenmore, 'n rustige buurt in Durban. Dié stad is een van die mees gewilde vakansiebestemmings in Suid-Afrika te danke aan sy warm water, die jaarlikse sardienloop en sy...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glenmore

Olive Room is in Johan en Marianne se stil, meervlakkige huis in Glenmore, Durban geleë. Gaste se privaatheid word gerespekteer en die gasheer is diskreet en gasvry. Daar is 4 ruim en suite-kamers, elk met 'n stor...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenmore

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Berea, Durban

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe. Die woonstel het lugversorging en bied...

Vanaf
R530
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Glenwood, Berea

Mackaya Bella is 'n stylvolle gastehuis in Glenwood, Durban. Dié gastehuis is welbekend vir sy inheemse tuin, hartlike gasvryheid, gerieflike kamers en smaaklike ontbyt. Die gastehuis is vernoem na die Mackaya Bel...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Umbilo, Berea

The Troll and Tulip is 'n bekoorlike en gerieflike B&B in Durban, Suid-Afrika. Dit is die perfekte plekkie om te bly tydens jou besoek aan Durban en dit is geskik vir sakelui of vakansiegangers. Ons bied gerieflike...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Stellawood

Cottage on Brisbane is in Umbilo, ’n woonbuurt in Durban geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers of gesinne. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, maar is stee...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Westridge, Berea

Nunuburd Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Glenwood, ongeveer 800 m van UKZN Howard College se kampus en sowat 5 km van Durban se middestad af. Die verblyf word in 6 kamers aangebied. Elke ka...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Westridge, Berea

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan ve...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenwood, Berea

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glenmore akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]