Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glenmore Beach

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glenmore Beach van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenmore Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenmore Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenmore Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenmore Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenmore Beach Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Kaja vir Baja is in 'n stil kusdorpie, Munster, net 'n kort entjie van ongerepte strande en stapafstand van die swemstrand. 'n Klein supermark en kroeg is net 'n paar minute se ry ver. Kaja vir Baja het 2 eenhede ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

South Sands Villas is 'n netjiese, goed-onderhoude vakansiehuis in die klein kusdorpie Munster, teen die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis is in familie-besit en is geleë in 'n veiligheidskompleks. Vi...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR500
R375
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Munster Hideout bied gesellige verblyf in Glenmore-strand, Port Edward en is net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste het 'n keuse tussen Artsy Fartsy Studio wat geskik is vir 4 gaste, of die Nukie-eenheid wat vir ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, Glenmore Beach

Itongasi Holiday Flat 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Die kompleks is aan die oewer van die Tongazirivier geleë en is lekker naby die hoofstrand. Die woonstel het s...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Milkwood Lodge 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n hout-chalet met 2 slaapkamers. Die chalet is in 'n veilige kompleks langs die strand, 1,4 km van die hoofswemstrand in Munster af. Die chalet bied gedeeltelik...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Charlotte se Strandvilla is in die bekoorlike dorpie, Munster geleë. Dié eenheid is in 'n strandfrontkompleks net 40 m van die strand af en 100 m van Glenmore se swemstrand af geleë. Dié dubbelverdieping-eenhei...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Glenmore Beach

Joubert Cottage is ideaal geleë net 1 straat van Glenmore se swemstrand af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Die huis het 'n beskutte stoep met ingeboude br...

Vanaf
R1 996
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Milkwood Lodge 12 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamer-eenheid in ’n veilige kompleks by die see, 500 m vanaf Glenmore-strand. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badka...

Vanaf
R1 451
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Munster, Glenmore Beach

Milkwood Lodge 2 of De Wit See Huis is 'n selfsorg-hout-chalet in die veilige Milkwood Lodge-kompleks op die seefront in Glenmore Beach, 1,4 km van die hoofswemstrand in Munster af. Die chalet bied gedeeltelike see...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Leisure Bay, Glenmore Beach

Itongasi Holiday Flat 3 is ’n selfsorgwoonstel op die bank van die Tongazi-rivier in ’n veilige kompleks in Glenmore Beach, Port Edward. Dit is net 150 m vanaf die hoofstrand. Dié woonstel bied verblyf aan 4 v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Glenmore Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]