Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 63 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 63 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R770
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Glentana

Outeniqua on C is 100 m vanaf die strand en bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in Outeniekwastrand met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesi...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Glentana

Two Sunsets B&B is in Outeniquastrand geleë en is 'n kuswegbreek-juweel naby die Groot-Brakrivier. Outeniquastrand is tussen George en Mosselbaai versteek en een van 'n paar kleiner dorpies langs hierdie ongerepte ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Galjoentjie Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis vir 'n gesin en is ongeveer 300 m vanaf die strand aan die kuslandgoed van Glentana. Hier is visvang 'n gewilde tydsverdryf en die strande is ideaal vir rustige wa...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

Seacottage @ Outeniqua is 'n lieflike selfsorgstrandhuis naby die see in Mosselbaai. Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaa...

20% af Weeksdae!
VanafR1 400
R1 120
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glentana

Die Blou Huis bied selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Outeniekwastrand 100 m van die strand af. Die lieflike Top Unit is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers w...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
B&B in Glentana

Glentana Holiday House 35458 is ’n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n huis in Glentana. Slegs die boonste verdieping van die huis is beskikbaar vir verblyf. Die onderste verdieping word aan langte...

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Glentana

Holiday House on Seekat 35728 is 'n ruim selfsorghuis vir 8 in Glentana. Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Linne word voorsien en gaste mo...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

Gleniqua Vakansiehuis bied gerlieflike selfsorgverblyf in op die grondverdieping van 'n vakansiehuis in Glentana, Groot-Brakrivier. Die eienaar woon op die boonste verdieping. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Glentana

177 Gleniqua is in Glentana 'n paar minute se ry vanaf George Lughawe en sowat 30 km vanaf Mosselbaai. Dis die ideale plek om vir 'n paar dae of 'n naweek van die besige stad te ontsnap. Dis die ideale wegbreekple...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Glentana

Die Kolonie is slegs 'n paar minute se ry vanaf die George Lughawe en ongeveer 30km vanaf Mosselbaai. Dit is die ideale plek om vir 'n paar weke, of slegs 'n naweek van die stadsgejaag te ontsnap. Die Kolonie bied ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Glentana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]