Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Glentana

Glentana by the Sea is 'n gerieflike vakansiehuis met selfsorgfasiliteite. Gesinne klop hier aan vanweë die puik ligging en asemrowende uitsigte oor die see. Dit is minder as 100 m van die see af in 'n oord geleë....

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana

Keanu bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met gedeeltelike see-uitsigte. Dit is geleë in die kusdorpie van Glentana, naby die Glentana-strand en 20 km vanaf George. Die huis bestaan uit 2 sla...

Vanaf
R905
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Glentana

Casa Nova is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Glentana wat op die Tuinroete geleë is. Hier sal jy binne 3 minute na die strand kan wandel en die eenheid bied gemaklike slaapplek vir 4 mense. Die woonstel het 2 s...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Glentana

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glent...

10% af Naweke!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George, Tuinroete

Wernich Landgoed is op 'n prentjiemooi plaas 15 km buite George en 5 km vanaf Glentana-strand. Die plaas is sentraal geleë naby hoofweë, verskeie besienswaardighede en ander dorpe. Dis die ideale basis waarvandaan...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Buff and Fellow Eco Cabins is op 'n buffelstoetplaas sowat 18 km buite George en 10 km vanaf George Lughawe geleë. Verblyf word gebied in 2 eko-vriendelike hutte en 2 eko-vriendelike pods Gaste het 'n keuse tusse...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Gelukkie By Die See is in Dwarswegstrand, net buite Groot -Brakrivier tussen George en Mosselbaai geleë. Die vakansie gevoel van hierdie pragtige, ruim strandhuis sal jou onmiddellik laat skoene uitskop! Dié dub...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Dwarswegstrand Beach House is in Groot-Brakrivier, Dwarswegstrand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houtstrandhuis met see-uitsigte. Dié huis is stapafstand van die moi strand af. Gaste word gesu...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Bothastrand

Son op Water is 'n bekoorlike strandhuis in Dwarswegstrand, naby Groot-Brakrivier en Mosselbaai. Dié dubbelverdiepinghuis is in 'n baie veilige privaat-oord geleë. Mense wat hier aanklop is mal oor die asemrowende...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bothastrand, Groot-Brakrivier

Dwarswegstrand M&S is 'n selfsorgwoonstel en in 'n sekuriteitskompleks met toegangbeheer geleë. Die woonstel het lieflike see-uitsigte en is net 'n kort entjie se stap vanaf die strand. Dié woonstel is op die ond...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Glentana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za