Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Glentana

4.7 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Glentana van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Glentana besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glentana.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glentana akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glentana Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glentana Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glentana

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in The Island, Groot-Brakrivier

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë. Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

A Bit of Home bied 2 selfsorg-eenhede wat naby Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë en is halfpad tussen George en Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander b...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in George, Tuinroete

Knoetzekama is op 'n plaas geleë, 10 km buite George. Dit is net 1,9 km van die George Lughawe af. Knoetzekama bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat die platteland en sy majestueuse berge wil besoek. Akkommodasi...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

Joan's Place is 'n selfsorgvakansiehuis aan die oewer van die Groot-Brakrivier op die Eiland. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2,5 badkamers. Die eerste 2 kamers het koningingrootte-beddens, die derde slaapkame...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George, Tuinroete

Abbaqua Guest House is 'n unieke selfsorgvakansiehuis wat skuil tussen berg en see en is 10 km vanaf George op 'n plaas geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf aan gaste met 'n pragtige uitsig oor die platteland ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hersham, The Island

Linga Longa Beach House is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op Die Eiland in Groot-Brakrivier geleë is. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede op die Tui...

Vanaf
R2 380
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hersham, The Island

The Nook is 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete. Dié vakansiehuis is naby die riviermonding en is 'n paar minute se stap van die strand af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkam...

Vanaf
R5 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hersham, The Island

Belhambra Holiday House 35557 is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in The Island. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n woonstelletjie. Die leefarea met 'n TV met DStv en die hoofslaapkamer met '...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in The Island, Groot-Brakrivier

Island Breeze @ 70 bied gerieflike verblyf vir 10 gaste in The Island. Verblyf word in 'n drieslaapkamerhuis en 'n tweeslaapkamerwoonstel aangebied. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n koninggrootte-bed en 'n en ...

Vanaf
R3 920
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hersham, The Island

Craigleith Beach Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op Die Eiland in Groot-Brakrivier. Die kothuis is reg op die strand met onbelemmerde uitsigte oor die see en strandmeer. Groot-Brakrivier is op die Tuinroete, hal...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Glentana akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za