Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glenvista

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Glenvista van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Glenvista besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glenvista.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glenvista akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glenvista Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glenvista Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glenvista

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Raceview, Alberton

Mulberry House bied 3 selfsorg-eenhede op die perseel in Alberton. Dit is ideaal geleë naby lughawens en ander geriewe. Mulberry House is die hoofhuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het 'n g...

Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Mondeor, Johannesburg

Villa Azotea is ’n gastehuis in die voorstad Mondeor in Johannesburg, 9 km vanaf Gold Reef City en 16 km vanaf Johannesburg Stadion. Gerieflike verblyf word in 4 kamers, een met 'n en suite-badkamer, aangebied. E...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alberton, New Redruth

Commalong Lodge bied selfsorgverblyf in Alberton en is ideaal vir gaste wat op soek is na langtermyn-akkommodasie met genoeg ruimte en al die nodige geriewe. Dié lodge skuil in die hartjie van Alberton en is net 25...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mondeor, Johannesburg

Liv-In-Mondeor bied oornag-selfsorgverblyf aan sakereisigers, paartjies of studente. Die eenhede is in Mondeor in Johannesburg-Suid geleë en dit is naby verskeie winkels en geriewe. Verblyf is beskikbaar in 2 self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Southdale, Robertsham

Lala's Guesthouse is in die woonbuurt van Southdale in Johannesburg en sowat 9 km vanaf Johannesburgstadion, 18 km vanaf Sandton City Mall en 30 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ook sowat 2,1 km va...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Alberton, New Redruth

Sha-Mani staan in 'n welige tuin in Alberton, net 30 minute se ry vanaf OR Tambo Lughawe en stapafstand van verskeie restaurante en winkels af. Die gastehuis het 8 Standaard Kamers, 1 "Deluxe" Suite en 1 Selfsorg-...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Randhart, Alberton

Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede. Dié verblyf word in 2 gastekamers gebied. Elkeen het slaapplek ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenhurst, Alberton

13 on Prins Albert is 'n selfsorgtuinwoonstel, 'n tuinwoonstel, met slaapplek vir 4 in Brackenhurst, Alberton wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dié woonstel het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers e...

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randhart, Alberton

Fuhri Apartments is in Alberton, Gauteng geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, winkelsentrums, restaurante en ikoniese besienswaardighede, waaronder Gold Reef City en die Apartheid Museum. Verblyf is ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Robertsham, Crown Gardens

Gold Reef Hideout bied gerieflike verblyf in 'n oopplan-kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaars woon. Die gastekothuis is apart van die hoofhuis. Dié perseel is in die voorstad, Robertsham, in Johanne...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Glenvista akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]