Resensies van Glenwood

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glenwood bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.17 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
Walter V. - 14th January 2019
staying in Glenwood
We went there for business, not pleasure.
Niekie P. - 21st June 2018
staying in Glenwood
Geen klagtes of kommentaar nie.
Mariaan L. - 15th April 2018
staying in Glenwood
Mooi, skoon, veilige en rustige woonbuurt met unieke atmosfeer.
Sithembiso K. - 8th January 2018
staying in Glenwood
Awesome Suburb, tourist friendly, peaceful and close to many amenities, also easy to navigate to town and entertainment areas.
Mientjie L. - 14th December 2016
staying in Glenwood
As jy nie die area ken nie, is Glenwood nie die beste omgewing vir toeriste nie. Dit is ver van die besienswaardighede.
Santie P. - 14th October 2016
staying in Glenwood
Daar is baie goeie eetplekke in die omgewing en dis 'n baie rustige voorstad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za