Geverifieerde Resensie

Gobabis

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gobabis bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 10 resensies.

Gobabis

Die Windpomp

"Goeie oornag plek van Etosha na SA."

Gobabis

Die Windpomp

"Skoon en pragtige dorp."

Gobabis

Gobabis Guest House

"Rustige dorp met al die nodige dienste. Volop vars produkte en die kosgehalte by wegneemrestaurante is baie goed. Persoonlike aandag was 'n verfrissende ervaring. Tyd beweeg hier teen 'n ander tempo wat ons saam laat ontspan het."

Gobabis

Die Windpomp

"Baie netjiese dorp en vriendelike mense."

Gobabis

Die Windpomp

"Skoon dorp. Behulpsame en vriendelike mense. "

Gobabis

Die Windpomp

"The town is not fantastic, but adequate. Dinner was found at a restaurant, great food and that on a Sunday evening in a remote African town."

Gobabis

Gobabis Guest House

"Ons het slegs oornag en weer aan beweeg."

Gobabis

Onze Rust Guest House

"Pragtige dorp in die Kalahari omring deur wildreservate."

Gobabis

Onze Rust Guest House

"Nie vreeslik tyd spandeer in Gobabis nie, net as oornagverblyf gebruik op pad Windhoek toe."

Gobabis

Onze Rust Guest House

"Gobabis se Wimpy het puik diens gelewer."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang