Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Golden Acre besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Golden Acre.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golden Acre akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golden Acre Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golden Acre Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

Featherbed Apartment is in die hartjie van Somerset-Wes geleë en spog met die mooiste uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge en die Helderberge. Die woonstel is elegant en het 'n privaat ingang en balkon. Daar ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Golden Acre

Amberley Sleep & Travel is in Somerset-Wes en bied gehalteverblyf aan gaste wat wil oornag, sakereisigers and vakansiegangers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

Helderzicht Cottage is 'n ruim, privaat selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt in Somerset-Wes. Dié eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegeru...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 300
R1 265
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Golden Acre

Albourne Boutique Guest House is sentraal in Somerset-Wes geleë en omring deur die Hottentots-Hollandberge aan die linkerkant en die Atlantiese oseaan in die verte. Verblyf word in 'n rits pragtig ingerigte, gerie...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

67 On Mountain is ’n selfsorg-kothuis in die pragtige dorp Somerset-Wes en word omring deur berge. Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste (dubbelbed en enkelbed) en ’n matras kan vir ’n vierde gas (verkieslik...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

Corner Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes met 'n privaat ingang en 'n patio in 'n tuin. Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het lugversorgin...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Golden Acre

Squirrel Cottage is 'n privaat tuinkothuis op 'n woonerf wat met die eienaars gedeel word. Hierdie selfsorgkothuis in Somerset-Wes is net 5 minute se ry vanaf Lourensford Wynlandgoed en 10 minute se ry vanaf Erinval...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Golden Acre

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Durrington @ 89 Drama Street is 'n selfsorgkothuis wat op een van Somerset-Wes se oorspronklike nedersettings geleë is, 40 km vanaf Kaapstad se middestad. Die kothuis is op die eienaar se perseel en is naby 3 geski...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

The Red Door is 'n gerieflike kothuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp omring deur berge en wynlande met uitsigte oor die potblou see en strande. Dié kothuis het 1 slaapkamer en is ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Brookwood Loft and Cottage skuil in 'n lieflike tuin in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes. Dié kothuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir gaste wat op soek is na 'n rustige afsaalplekkie met 'n swembad net buite d...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

39 on Pinegrove is 'n selfsorghuis in Round Hay, Somerset-Wes, net 3 minute van 3 topwynplase, 15 minute van die strand en 2 minute van die winkels af. Die perseel naby die Helderberg Natuurreservaat en Radloff Park...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

35 op Plein is in die woonbuurt Roundhay in Somerset-Wes geleë. Dié woonbuurt bied mooi uitsigte op die Hottentots Hollandberge en is slegs 3,2 km weg van die Vergelegen Wynlandgoed. Die Helderberg Natuurreservaat...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR794
R635
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Feet Up Cottage is 'n gesellige selfsorg-eenheid wat in 'n rustige buurt in Somerset-Wes geleë is. Dis net 5 tot 15 minute, afhangende van verkeer, na een van die beste strande in die Kaap, dit is ook net 'n entjie...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Garden View is 'n ruim tuinkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Dié kothuis is sentraal geleë in Somerset-Wes en naby gewilde gholfbane en wynplase. Garden View-kothuis het 'n privaat ingang en is omring deur 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za