Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Golela Border Post besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Golela Border Post.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Golela Border Post akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Golela Border Post Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Golela Border Post Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Golela Border Post

Macitie Gastehuis skuil in Golela, 45 km oos van Pongola teen Swaziland se grens. Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Golela Border Post

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Olifantkus

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Olifantkus

Shayamoya Tiger Fishing & Game Lodge bied 4-ster akkommodasie en is in Pongola, KwaZulu-Natal geleë. Die lodge is perfek vir reisigers wat vir sake of ontspanning wil wegbreek met 'n verskeidenheid aktiwiteite vir ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Olifantkus

Mvubu River Lodge is in 'n koloniale Afrika-styl getooi. Dié lodge is uniek teen 'n rant geleë en kyk uit oor die Pongolarivier wat panaromiese uitsigte oor die reservaat bied. Dit is die perfekte plek om te ontsp...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Pongolapoortdam, Pongola

Tamboti Ridge Bed and Breakfast is op 'n suiker- en wildplaas in die rustige natuurskoon van die noordelike deel van KwaZulu-Natal geleë. Die perseel is langs die Pongola Natuurreservaat en Lake Jozini wat baie gew...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Golela Border Post

Vanaf
R2 420
per nag (plek vir 4)
Lodge in Pongolapoortdam, Olifantkus

Die White Elephant Safari Lodge and Bush Camp is in die Pongola Wildreservaat in die noordelike deel van Zululand naby die Swaziland-grens, geleë. Die Safari Lodge het 8 luukse safari-tente wat in die pragtige g...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pongolapoortdam, Zululand

Cycad Rock Fishing Lodge is reg langs die Jozinidam in KwaZulu-Natal en bied ideale verblyf vir kranige vissermanne. Dié omgewing is veral bekend vir tiervisvang en gaste het toegang tot die Jozinidam wat tot in Sw...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Pongolapoortdam, Olifantkus

Tiger Lodge is geleë langs die oewers van die skideragtige Jozini-dam in KwaZulu-Natal. Geleë in die hart van die Zulu Koninkryk met sy ryk erfenis en ongerepte natuurlike skoonheid, is Tiger Lodge 'n opwindende ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pongolapoortdam, Jozini

Jozini Guesthouse bied moderne en gerieflike kamers naby die Jozini-dam. Dis die ideale bestemming vir wegbreke om tiervis te vang. Akkommodasie word in 6 gaste-suites vir 2 of 3 volwassenes gebied. Elke suite is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za