Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Gonubie

4.5 / 5  
volgens 226 resensies
Lees regte resensies van Gonubie van 226 geverifieerde gaste.
Indien jy Gonubie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gonubie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gonubie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gonubie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gonubie Akkommodasie

55 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

Die Crowned Crane bied aan gaste B&B-, selfsorg- en sakpas-verblyf wat enige begroting sal pas. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by die Crowned Crane, 'n 3-ster Toerisme Raad Gegradeerde B&B instelling wat o...

25% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R563
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie

The Sunflower is 'n ten volle ingerigte woonstel op 'n gedeelde erf met 'n privaat ingang deur 'n outomatiese hek en ruim onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Dit is slegs 900 m vanaf die Gonubie-plankpaadjie. Dis 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

Rosewood Self-Catering is in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen geleë. Gonubie is ook 'n uiters gewilde visvangbestemming en dis bekend vir die jaarlikse Surfer's Marathon en die Half Iron Man-k...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Gonubie

St. Croix Cottage is 'n dubbelverdiepingkothuis met selfsorggeriewe in Gonubie, Oos-Londen. Dié vakansiehuis is ideaal vir 4 tot 5 gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek uit die stad. Die huis is stylvol ...

Vanaf
R570
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

111 Rose and Ale is net 'n entjie van die see af en bied puik selfsorgverblyf aan diegene wat 'n behoefte het aan gerieflike, goed toegeruste vakansieplekkie. Die feit dat dit ook net 15 minute se ry van die dorp af...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie

Tidewaters River Lodge is langs die Gonubierivier in Gonubie geleë en dit is waarlik 'n voël- en natuurliefhebber se paradys. Die lodge fokus spesifiek op die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. Dit is ...

16% af Aanbod!
VanafR600
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

Seventh Ave Gonubie bied 3 moderne en toegeruste woonstelle wat perfek is vir 'n gesinsvakansie, wegbreek as a paartjie, of sakereisigers. Die woonstelle is sentraal naby die Hoofstraat in Gonubie in Oos-Londen gele...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie

The Edge Boutique Bed & Breakfast is aan die oewer van die Gonubierivier geleë en dit spog met 'n rustieke, plantryke atmosfeer en tog is daar moderne dekor binne en buite. Gaste kan kies tussen die suite of gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

Bon à Vie is in Gonubie, 'n ontluikende en gewilde vakansiebestemming naby Oos-Londen. Dit is die perfekte plek vir sakereise, vakansie, sportgebeure, besoeke aan familielede of net om oor te bly! Ons kan ook grote...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gonubie

Oceanview bied gerieflike verblyf in die kusdorp, Gonubie. Dié gastehuis het 2 eenhede: 'n kamer met 'n see-uitsig en 'n kamer met 'n tuin-uitsig. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n koningingrootte-bed. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Gonubie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za