Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Gonubie

4.5 / 5  
volgens 221 resensies
Lees regte resensies van Gonubie van 221 geverifieerde gaste.
Indien jy Gonubie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gonubie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gonubie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gonubie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gonubie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR830
R747
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gonubie

My Kleine Eden is ’n stil sekuriteitskompleks in Gonubie en bied vakansieverblyf vir ’n klein gesin. Dis naby die strand, verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 2 slaapkam...

14% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 543
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gonubie

Gonubie Beach Retreat is in Gonubie, Oos-Londen geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende net sowat 300 m van die strand af. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekple...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R775
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie

17 Coogee Bay Beachfront Apartment is ’n woonstel in ’n kompleks in Gonubie met 'n see-uitsig. Gonubie is ’n klein kusdorpie by die mond van die Gonubie-rivier, 8 km vanaf Oos-Londen. Die woonstel bied slaap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Gonubie

Waterston Cottage is 'n bekoorlike en rustige tuinkothuis wat oor 'n welige subtropiese tuin met palms en 'n ryk voëllewe kyk. Gaste is mal oor dié strandkothuis met sy sjiek dekor omdat dit baie naby Gonubie se s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Gonubie

The Birdhouset is in 16de Laan in Gonubie, oorkant die Voëlpark, geleë. Die park is die tuiste vir raar inheemse plantegroei en is 'n paradys vir voël- en natuurliefhebbers met oor die 160 spesies én die bedreig...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gonubie

Lekker By Die See is 'n pragtige, ruim vakansiehuis met swembad en ingeboude braai op die seefront, en bied slaapplek vir 8 gaste in Gonubie. Die dubbelverdieping grasdakhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkame...

Vanaf
R850
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Gonubie

Eagle's Rest Cottage is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers. Dis in 'n bewarea en groenstrook geleë en bied 'n eenvoudige en huislike tuiste wat oor die Gonubierivier-vallei kyk. Die losstaande selfsorg-g...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gonubie

Lollee's Place bied 2 selfsorg-opsies in 'n stil straat in 'n woonbuurt in Gonubie, 400 m van die see af. Verblyf is beskikbaar in Lollee's Place of 115 Main. Lollee's Place is 'n 2-slaapkamerkothuis met slaapplek ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
B&B in Gonubie

Chanteclear B&B is langs die ongerepte strande van Gonubie in Oos-Londen geleë en sal jou so tuis soos by jou eie huis laat voel. 'n Plek om te ontspan en van jou sorge te vergeet. Laat die die suisende klank van d...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gonubie

Oceanway Accommodation is deel van Benri B&B. Dis in Gonubie, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Oos-Kaapse kus, sowat 20 km van Oos-Londen af. Verblyf beskik oor 2 eenhede. 18de Laan 1 is op die onderste verdi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Gonubie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za