Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (40)

Resensies van Gonubie

4.5 / 5  
volgens 221 resensies
Lees regte resensies van Gonubie van 221 geverifieerde gaste.
Indien jy Gonubie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gonubie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gonubie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gonubie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gonubie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie

Coogee Bay C08 is 'n volledig toegeruste en gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Coogee Bay-kompleks in Gonubie. Apartment C08 het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers, 'n oop...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gonubie

Hierdie tweeslaapkamerkothuis is ingerig vir selfsorg en het 'n lieflike oopplan-uitleg. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dagbed wat in 2 enkelbeddens vir kinders omskep kan word in die sitka...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gonubie

Bayview Unit 3 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorgwoonstel in die veilige Bay View-kompleks, op die rant van Gonubie. Daar is verskeie kroeë, koffiewinkels en restaurante naby, wat The Deck, Shelly'...

Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
B&B in Gonubie

Seas the Day is in 'n stil deel van die prentjiemooi Oos-Londense voorstad Gonubie geleë. Gonubie is 'n kusdorpie langs die Gonubie-rivier wat net 8 km buite Oos-Londen is. Dié kusdorpie het pragtige wandelpaadjie...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 550
R1 395
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gonubie

Echo Beach is 'n woonstelkompleks langs die strand in die kusdorpie Gonubie naby Oos-Londen. Die woonstel is 100 m vanaf 'n getypoel en 500 m te voet na die hoofstrand. Die woonstel is op die grondverdieping met 'n...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Gonubie

Comfy Home On Estuary is in Gonubie geleë en is net 4,3 km vanaf die hoofstrand. Die huis het slaapplek vir 10 gaste en 2 kinders. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers waarvan 4 en suite-badkamers is. Elke ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gonubie

Ocean Bed is in Gonubie geleë. Dis 'n klein dorpie omtrent 15 minute se ry van Oos-Londen af. Gonubie bied iets vir almal. Die dorpie is bekend vir sy promenade wat strek vanaf Gonubie Punt tot by die hoofswemstran...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gonubie

93 On Main is ideaal geleë in die hoofstraat van Gonubie. Ons is stapafstand van die hoofswemstrand, strandfront, plankpaadjie, hotelle, koffiewinkels, Spar, wegneemeetplekke en restaurante af. Verblyf word aangeb...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Gonubie

Amanda's B&B bied gerieflike en gehalfte-verblyf in Gonubie, ’n sonderlinge seedorpie naby Oos-Londen. Gonubie bied prentjiemooi wandelpaaie, pragtige see- en strandmeer-uitsigte, inheemse fauna en flora en van di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gonubie

The Sandpiper bied selfsorgverblyf in ten volle gemeubileerde en toegeruste woonstelle in 'n veilige gebou in Gonubie. The Sandpiper is net 'n kort entjie se stap (50 m) van die paadjie af wat jou sal neem tot by di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Gonubie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za