Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Goodwood

4 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Goodwood van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Goodwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Goodwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Goodwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Goodwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Goodwood Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood Estate, Goodwood

Perfekte Plekkie bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Goodwood Landgoed. Gaste kan Perfekte Plekkie vir 2 of Perfekte Plekkie Tussen Familie bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Perfekte Plekkie vir 2 ...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood

Accommodation Nachelle is sentraal geleë in Tygerdal/Goodwood in die Noordelike Voorstede. Ons het 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 of 6 mense. Al ons eenhede is toegerus met dubbelbeddens of enkelbe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 135
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood

City Lodge Hotel GrandWest is in 'n oorspronklike Kaaps-Hollandse styl gebou en skakel in by sy ligging in die GrandWest Casino-kompleks in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot al die geriewe by...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad. Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag ...

Vanaf
R747
per nag, vir 2 mense
Hotel in Goodwood

Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynla...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood. Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. ...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
B&B in Thornton, Goodwood

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood

Villa Sunar Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n keurig ingerigte gastehuis in Goodwood. Dié gastehuis het 'n Afrika-gevoel en bied verblyf in 6 kamers. Daar is 4 kamers met en suite-badkamers. Elke slaapk...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thornton, Goodwood

TTreznique Accommodation and Tours is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Thornton in Kaapstad. Die instansie is net 'n klein entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede af....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Goodwood

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pinelands, Wes-Kaap

Bradclin @ Mutual is in Anfield Village, in die Forest Rylaan-uitbreiding geleë en die uiters sentrale ligging is ideaal vir sakereisigers wat Old Mutual en ander besigheidsparke in Pinelands wil besoek. Die woonst...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

House of Ephraim is 'n gastehuis wat sentraal geleë is in die voorstad Kensington in Kaapstad. Verblyf is beskikbaar in 'n en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n kombuisie langsaan. Die en suite-badkamer he...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Plattekloof-Glen Self Catering Unit is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Goodwood, Kaapstad. Dit is ideaal vir enkellopendes of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Noord...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

7 On Bakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Summer Greens, 'n woonbuurt in Milnerton in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Summer Greens is sowat 5 minute se ry vanaf Century City. Dié gaste...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 720
R1 118
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 205 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dié gebou is langs Canal Walk Winkelsentrum en naby die Century City Konferensiesentrum. Dié woonstel is op die tweede...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 516 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die moderne Waters Edge-gebou in Century City. Die woonstel is volledig gemeubileerd en het 'n uitsig oor die Intaka-eiland en kanaal. Waters Edge is reg langs Canal...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Goodwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za