Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Goodwood Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Goodwood Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Goodwood Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Goodwood Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Goodwood Estate Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood Estate

Perfekte Plekkie bied gerieflike selfsorg-verblyf op die Goodwood Landgoed. Gaste kan Perfekte Plekkie vir 2 of Perfekte Plekkie Tussen Familie bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Perfekte Plekkie vir 2 ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Goodwood Estate

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

Accommodation Nachelle is sentraal geleë in Tygerdal/Goodwood in die Noordelike Voorstede. Ons het 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 2 of 6 mense. Al ons eenhede is toegerus met dubbelbeddens of enkelbe...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Villa Sunar Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n keurig ingerigte gastehuis in Goodwood. Dié gastehuis het 'n Afrika-gevoel en bied verblyf in 6 kamers. Daar is 4 kamers met en suite-badkamers. Elke slaapk...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Goodwood, Wes-Kaap

N-One Self Catering bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense in Goodwood. Elke oopplan-eenheid is gerieflik ingerig en het 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Goodwood, Wes-Kaap

Lady Annie's Guesthouse is geleë in die Noordelike buurt van N1 City, Goodwood in Kaapstad. Lady Annie's is sentraal geleë van alle hoeke van die Kaapse Skiereiland, en ons roem onsself op die persoonlike aandag ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Home to Home is ‘n selfsorghuis in Plattekloof Glen, tussenTafelberg en Durbanville Hills. Dis naby die N1 wat na die Kaapse middestad lei. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer, ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Plattekloof-Glen Self Catering Unit is 'n kothuis op die eienaar se perseel in Goodwood, Kaapstad. Dit is ideaal vir enkellopendes of paartjies wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe in die Noord...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parow, Wes-Kaap

Mitchell's Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf die lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry van die Kaapse Wynroete se begin...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
B&B in Thornton, Wes-Kaap

41 On Cedar B&B is 'n Halaal-vriendelike tuiste in Thornton, een van Kaapstad se boomryke voorstede, in 'n rustige omgewing met 'n pragtige omheinde tuin en uitstekende sekuriteit. Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za