Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Goodwood

3.8 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Goodwood van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Goodwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Goodwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Goodwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Goodwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Goodwood Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Goodwood

Vanaf
R594
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parow, Wes-Kaap

Greens Close 2-bedroom Apartment is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op die grondvloer van die The Greens-kompleks in Parow langs die Parow Gholfklub en naby die fantastiese N1 City Winkelsentrum. Die woonstel is d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton, Wes-Kaap

7 On Bakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Summer Greens, 'n woonbuurt in Milnerton in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Summer Greens is sowat 5 minute se ry vanaf Century City. Dié gaste...

Vanaf
R973
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 205 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dié gebou is langs Canal Walk Winkelsentrum en naby die Century City Konferensiesentrum. Dié woonstel is op die tweede...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 516 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die moderne Waters Edge-gebou in Century City. Die woonstel is volledig gemeubileerd en het 'n uitsig oor die Intaka-eiland en kanaal. Waters Edge is reg langs Canal...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Plattekloof, Wes-Kaap

Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 201 is 'n ten volle gemeubileerde en moderne selfsorgwoonstel in die kontemporêre Waters Edge-gebou in Century City. Dit kyk uit oor die Intaka-eiland en -kanaal. Waters Edge is reg langs die Canal Walk...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Wes-Kaap

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

Waters Edge 718 is 'n gemeubileerde selfsorg-woonstel in die moderne Waters Edge-gebou in Century City. Dié woonstel kyk uit oor die Intaka-eiland en die kanaal. Waters Edge is langsaan die Canal Walk winkelsentrum...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Wes-Kaap

610 Waters Edge is 'n selfsorgwoonstel in Intaka Island in Century City. Die woonstel is naby die Canal Walk-winkelsentrum geleë en bied 'n asemrowende uitsig vanaf die sesde verdieping oor die Intaka Island Natuur...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parow, Wes-Kaap

Mitchell's Guesthouse is in die hartjie van Kaapstad se Noordelike Voorstede geleë. Dit is minder as 10 km vanaf die lughawe, naby 4 groot winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry van die Kaapse Wynroete se begin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Goodwood akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za