- Ben Kamma(4)
- Cannon Hill(1)
- Cannonville(27)
- Chelsea Bewarea(15)
- Crockarts Hope AH(1)
- Fernglen(2)
- Framesby(2)
- Glenhurd(4)
- Glenroy Park(3)
- Gqeberha (Port Elizabeth) SSB(5)
- Humewood(12)
- Lorraine(5)
- Mill Park(20)
- Mount Croix(12)
- Newtonpark(13)
- Parsonsheuwel(8)
- Penford(2)
- Perridgevale(4)
- Richmond Hill(4)
- Seaview(22)
- Somerstrand(130)
- St Georges Park(2)
- Sunridge Park(7)
- Theescombe(7)
- Walmer(48)
- Walmer Downs(1)
- Woodlands(1)
Lees regte resensies van Gqeberha (Port Elizabeth) van 1368 geverifieerde gaste.
Indien jy Gqeberha (Port Elizabeth) besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gqeberha (Port Elizabeth).
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gqeberha (Port Elizabeth) Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gqeberha (Port Elizabeth) accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gqeberha (Port Elizabeth) akkommodasie
Bladsy 8 - 506 lekke plekke om te bly
Angels Rest het 'n selfsorgwoonstel, -houthuisie en -boektiekkamer op die eienaar se perseel in Blue Horizon Bay i...
Sawubona Guest House bied gerieflike oornag- en B&B-verblyf in Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), op die strandf...
Maggie May House Boat is 'n lieflike en rustieke huisboot op die Sunday's-rivier. Die huisboot het slaapplek vir ...
Clivia Cove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se hoofhuis vorm, maar dit het 'n privaat in...
Stewart's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf aan in 'n rustige kothuis op die eienaars se woonerf. Die kothuis is...
The Stables on Sandpebbles Estate is 'n selfsorg-vakansiehuis in die veilige Sandpebbles Landgoed. Dis in die skild...
The White House in Walmer is 'n eenheid op die eienaar se perseel in Gqeberha (Port Elizabeth). Dis sowat 7 km van...
The Greenhouse Apartment is in die idilliese kusdorpie Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is 'n bekoorlike selfsorg...
Trails End Tiny Home is in die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied 'n unieke, eko-vriendelike sel...
Lalapanzi Gastehuis is 'n nuutgeboude gastehuis wat luukse selfsorgverblyf met 'n B&B-opsie in die gesogte kuswoonb...
Gqeberha het 'n vrolike atmosfeer wat jy aanvoel soos 'n laatmiddag sonnetjie wat op jou vel bak. Hier teen die Ooskus van Suid-Afrika sonbaai die “vriendelike stad” met sy voete in die Indiese Oseaan en sy kop tussen die olifante van Addo. Lekker strande, mense en aktiwiteite skep 'n permanente vakansie-gevoel... Lees meer