Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 954 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 954 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Kambro kothuis is sentraal geleë in die ou deel van die dorp, so dis lekker rustig. Tog is dit stapafstand van winkels, banke, restaurante, die museum-kompleks en die bekende Nederduits Gereformeerde Kerk, oftewel ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Roode Bloem Farm House is 'n gastehuis wat op 'n privaat plaas, 10 minute se ry vanaf Graaff-Reinet se middedorp, geleë is. Verblyf word gebied in 5 gastekamers en 'n aparte gesinskamer. Die gastekamers is in die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Agave Self-catering is in die rustige dorp Graaff-Reinet geleë. Die dorp word gekenmerk deur vriendelike inwoners, historiese argitektuur uit die 19de eeu, golwende heuwels en groot oop vlaktes. Die gastehuis het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Gem Accommodation bied selfsorgverblyf in Graaff-Reinet. Dié dorp spog met warm gasvryheid, historiese 19de eeuse argitektuur, golwende heuwels en groot oop vlaktes. Daar is 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaa...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay bied troeteldiervriendelike selfsorgkothuise op 'n plaas 33 km buite Graaff-Reinet. Die plaas is die ideale oornagplek vir moeë reisigers of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages is aan die voet van die Lootsbergpas tussen Graaff-Reinet en Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Ons is 56 km vanaf Graaf-Reinet, 40 km vanaf Nieu-Bethesda en 60 km vanaf Middelburg. Die ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Avondrust is 'n gastehuis op 'n 2000 m²-landgoed met 'n welige tuin in die hartjie van Graaff-Reinet. Ons luukse kamers is toegerus met lugversorging asook en suite-badkamers. Die kamers is elkeen individueel vers...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaaslike besienswaardighede en geriewe. Kom ervaar 'n stukkie van Suid-Afrika s...

Vanaf
R7 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Graaff-Reinet

Samara Privaat Wildreservaat bied 'n onvergeetlike ervaring vir oordeelkundige reisigers. Dis op 'n 70 000 hektaar malariavrye reservaat geleë. Die wildernis op dié reservaat is herstel tot sy oorspronlike prag wa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Graaff Reinet akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za