Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (54)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 1257 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 1257 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Langfontein Guest Farm bied gaste 'n ware Karooplaas-ervaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Kamdeboo-bewaringsgebied geleë. Dit dateer terug na 1860 en die plaasgeboue is dee...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)
Lodge in Graaff-Reinet

Glen Harry Game Reserve is in 2010 gestig en is in 'n pragtige en rustige omgewing in die Oos-Kaap geleë. Glen Harry Game Reserve word omring deur 'n pragtige landskap, ideaal vir gaste wat die natuurskoon wil aans...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

4 Parsonage Street - De Kothuize is 'n selfsorg-eenheid in Graaff-Reinet, die vierde oudste dorp in die land. Dié stil dorpie in die vriendelike Oos-Kaapprovinsie, ook bekend as die juweel van die Karoo, is wyd bek...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en d...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Langhuis bied gehalteverblyf aan gesinne of vriendegroepe. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages is in die hartjie van ou Graaff-Reinet op die hoek van Bourke- en Parlementstraat en dis binne stapafstand vanaf die plaaslike besienswaardighede en geriewe. Kom ervaar 'n stukkie van Suid-Afrika s...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Boer and Brit is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike Karoo-dorpie genaamd Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby geskiedkundige besienswaardighede en weg van die stad...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Garden House and Cottage is in die hoefyster van Graaff-Reinet in 'n stil laan langs een van die hoofstrate in dié geskiedkundige dorp. Die eiendom is 'n entjie se stap van winkels, museums en restaurante af. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

The Whyte House nooi gaste uit om egte Suid-Afrikaanse gasvryheid te kom geniet in 'n lieflike grasdakhuis in Graaff-Reinet - die hartjie van die Karoo. Die huis spog met antiekware, persoonlike gedenkwaardighede en...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

10 Parsonage Street is 'n bekoorlike en geskiedkundige kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Parsonagestraat. Die kothuis is ideaal geleë indien gaste die museums en ander besienswaardighede wil gaan besoek. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Graaff Reinet akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]