Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 1235 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 1235 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Langfontein Guest Farm bied gaste 'n ware Karooplaas-ervaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet in die skilderagtige Kamdeboo-bewaringsgebied geleë. Dit dateer terug na 1860 en die plaasgeboue is dee...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Queen Manor Boutique Guest House bied gerieflike verblyf in die rustige dorp, Graaff-Reinet, wat bekend staan as die juweel van die Karoo. Dié gastehuis is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 11 g...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Boer and Brit is 'n selfsorgkothuis in die bekoorlike Karoo-dorpie genaamd Graaff-Reinet. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby geskiedkundige besienswaardighede en weg van die stad...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

10 Parsonage Street is 'n bekoorlike en geskiedkundige kothuis in Graaff-Reinet se skilderagtige Parsonagestraat. Die kothuis is ideaal geleë indien gaste die museums en ander besienswaardighede wil gaan besoek. ...

Vanaf
R985
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Graaff-Reinet Suites is in die pragtige dorpie Graaff-Reinet geleë. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat wil oorslaap of wegbreek. Hierdie moderne suite het 'n koningingrootte-bed en 'n stape...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 200
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Number 53 bied gerieflike verblyf in ’n selfsorgwoonstel in die rustige Graaff-Reinet, naby aan verskeie restaurante en museums. Die kothuis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, albei met ’n en...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Graaff-Reinet

Bush Guest House bied B&B-verblyf in Graaff-Reinet. Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike sitkamer, braaigeriewe, 'n tuin, 'n swembad en gratis, veilige parkeerplek. Verblyf by Bush Guest House word in verskille...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Fountain House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op 'n Karooplaas wat al vir 4 generasies aan dieselfde familie behoort. Die plaas is 42 km van Graaff-Reinet af (waarvan 20 km 'n goeie grondpad...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

In die hartjie van Graaff-Reinet staan KarooRus, 'n pragtige, opgeknapte huis wat 7 selfsorg-eenhede bied. Ongeag of jy vir plesier of besigheid die dorp besoek, bied KarooRus 'n plek waar jy kan rus en jou batterye...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet

Karoopark Gastehuis is geleë in die hartjie van die historiese Graaff-Reinet en bied die ideale ligging om die Karoo-atmosfeer te geniet. Ons is binne stapafstand van verskeie winkels, banke en doendinge. Ons bie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Graaff Reinet akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]