Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (83)
B&Bs (6)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 899 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 899 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Graaff-Reinet

Drostdy Hotel is 'n luukse hotel geleë in die hartjie van die historiese dorpie Graaff-Reinet. Die hotel bied 'n keuse van 3 swembaddens in die pragtig versorgde tuine. Daar is ook 'n Africology Spa. Die kamers ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Middle Street Manor is geleë in 'n lieflike, stil area van Graaff-Reinet. Ons bied gehalte verblyf in hierdie historiese klein dorpie. Die gastehuis bied die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers en d...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Brighton Keep is 'n historiese dubbelverdieping Karoo-huis in 'n breë boomryke straat in Graaff-Reinet. Die tradisionele geelhoutvloere en hoë plafonne sal jou 'n egte Karoo-ervaring bied. Die gastehuis is geriefl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

The Eagle's Nest verwelkom jou met ope arms na die wonderlike dorpie, Graaff-Reinet. In dié geskiedkundige dorp vol kultuur en plattelandse gasvryheid sal jy lekker kan rus, maar ook met tipiese Karoo-gasvryheid be...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

The Townhouse is in die historiese dorpie Graaff-Reinet in 'n stil straat, net langs een van die hoofstrate van dié historiese dorp, geleë. Dis 'n historiese gebou met al die oorspronklike afwerkings, soos geelhou...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of 'n kort vakansie. Die kothuis het teëlv...

Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

54 Middle Street is onlangs opgeknap en is 'n klassieke Karoo-kothuis wat ook 'n nasionale monument is. Die kothuis is sentraal geleë, net 'n entjie van Cradockstraat af en bied maklike toegang tot museums en versk...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

Wanneer jy by Buiten Verwagten Guesthouse opdaag is dit moeilik om jou hierdie koel, groen oase voor te stel na 'n lang reis deur die warm, droë maar pragtige Karoo. 'n Hartlike ontvangs deur die van Jaarsvelds en ...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Die Victorian Square Guesthouse is 'n lieflike Victoriaanse huis wat uit die laat 19de eeu dateer en in 'n bekoorlike gastehuis in die perdeskoen van Graaff-Reinet omskep is. Die gastehuis is met 'n rustige, pragtig...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Fountain House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op 'n Karooplaas wat al vir 4 generasies aan dieselfde familie behoort. Die plaas is 42 km van Graaff-Reinet af. Dis die ideale plek om te ontsp...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Graaff Reinet akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za