Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (86)
B&Bs (8)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Graaff-Reinet

4.5 / 5  
volgens 1235 resensies
Lees regte resensies van Graaff-Reinet van 1235 geverifieerde gaste.
Indien jy Graaff-Reinet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Graaff-Reinet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graaff-Reinet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graaff-Reinet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graaff-Reinet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas. Daar is 3 ruim suites. Elke suite het DStv met 39 kanale, 'n badkamer, '...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Historic Old-fashioned Cottage is 'n ruim selfsorgeenheid wat met karakter en ouwêreldse sjarme gevul is en dit is ideaal in 'n stil gedeelte naby die middedorp geleë. Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 s...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

12 Parsonage - De Kothuize is 'n bekoorlike en histories betekenisvolle kothuis vir 6 gaste in Graaff-Reinet se prentjiemooi Parsonage-straat. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die dorp se museums en ander geriewe ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Betty's Guesthouse is in Graaff-Reinet, die vierde oudste dorp in die land, in die Oos-Kaap geleë. Dié dorp het gewilde toeristebesienswaardighede wat die Vallei van Verlatenheid, die Camdeboo Nasionale park, Stre...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

Transkaroo bied gerieflike selfsorgverblyf in Adendorp, slegs 6 km van Graaff-Reinet af. Die eenheid bied slaapplek aan 2 persone op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n privaat badkamer met stort en toilet. Die p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Graaff-Reinet

Jenni's Place is in die geskiedkundige dorpie, Graaff-Reinet en bied uitstekende, ontspannende verblyf in selfsorgkamers. Gaste kan kies tussen 4 kamers wat elk slaapplek vir 2 tot 3 gaste en 'n uitsig op die berg...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Graaff-Reinet

Somerset Stables is in 'n stil woonbuurt in Graaff-Reinet en bied lieflike kamers vir 'n rustige wegbreek. Verblyf is beskikbaar in kamers wat met 'n Provensaalse styl versier is en elk slaapplek vir 2 gaste het. ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Graaff-Reinet

4 Rothman Street B&B bied bekostigbare, gerieflike en ruim verblyf in B&B- en selfsorg-eenhede. Dit is in 'n goed beligte, stil straatjie in 'n veilige deel van Graaff-Reinet geleë. Dit is ook 'n gemaklike stapafst...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

166 Cradock Street is 'n groot, mooi ingerigte en klassieke Karoo-huis wat ook 'n nasionale monument is. Die huis is in Graaff-Reinet se geskiedkundige Cradockstraat geleë. Die is 'n gerieflike basis vanwaar jy die...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Graaff-Reinet

6 Parsonage Street - De Kothuize is 'n klassieke, gerestoureerde Karoo-kothuisie in Graaff-Reinet se historiese Parsonagestraat. Die kothuis skep 'n egte atmosfeer van eertydse Graaff-Reinet en is ideaal geleë indi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Graaff Reinet akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]