Resensies van Graaff-Reinet

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Graaff-Reinet bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.53 uit 5 gekry volgens 879 resensies.
Joggie En Magda P. - 10th October 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige plekkie vir oornag.
Philip E. - 4th October 2019
staying in Graaff-Reinet
Dorp redelik netjies en op oog af goed onderhou.
Anel B. - 4th October 2019
staying in Graaff-Reinet
Dorpie waar jy jouself baie besig kan hou met al die besienswaardighede, natuurreservaat en eetplekkies.
Michelle D. - 3rd October 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige dorpie! Het ons aangenaam verras!
Petro O. - 2nd October 2019
staying in Graaff-Reinet
Wat 'n lieflike dorpie met vriendelike mense. Ek gaan beslis terug.
Allison F. - 1st October 2019
staying in Graaff-Reinet
Tranquil and laid back Karoo town.
Rian J. - 1st October 2019
staying in Graaff-Reinet
Spesiale plek vir ons.
Theo S. - 30th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Graaff-Reinet regverdig 'n minimum twee-dag besoek. Die dorp en strate is redelik skoon en Graaff-Reinet bied baie interessante besienswaardighede binne kort loop- en ry-afstande.
Andrei H. - 28th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige geskiedkundige dorp. Is lief vir die plek.
Jeanette Z. - 26th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige plek om te oornag.
Melinda M. - 25th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Ons ken eintlik Graaff-Reinet en dit is lekker om weer daarna te gaan.
Helene J. - 25th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Baie mooi dorp. Was al verskeie kere daar. Geniet dit altyd.
Cheryl V. - 23rd September 2019
staying in Graaff-Reinet
Keep up the good service.
Hannie N. - 22nd September 2019
staying in Graaff-Reinet
Mooi, skoon dorpie met heelwat aantreklike plekke om te besoek.
Gert V. - 17th September 2019
staying in Graaff-Reinet
The jewel of the Karoo.
Néna S. - 16th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Baie mooi dorp met pragtige ou geboue.
Nicola V. - 9th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige omgewing, skoon dorp, plattelandse gasvryheid!
Jenny B. - 9th September 2019
staying in Graaff-Reinet
A lovely, clean, safe town with very friendly people.
HeinÉ M. - 9th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Altyd 'n voorreg!
Johan V. - 7th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Mooi dorp en die Vallei van Verlatenheid 'n definitiewe moet-sien!
Marieta V. - 6th September 2019
staying in Graaff-Reinet
Fantastiese toeriste bestemming met professionele vriendelike diens - almal was vriendelik!
Gerrit S. - 2nd September 2019
staying in Graaff-Reinet
Dis 'n baie skoon plekkie, ek geniet dit baie.
Haelene V. - 27th August 2019
staying in Graaff-Reinet
'n Absolute treasure. Baie kulturele en geskiedkundige dorpie. Spandeer gerus tyd in Graaff-Reinet, u sal nie spyt wees nie!
Gideon C. - 27th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Baie interresante dorp.
Petro J. - 21st August 2019
staying in Graaff-Reinet
Graaff-Reinet is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Obesa kwekery is baie uniek en bewonderswaardig. Die middedorp rondom die kerk was teleurstellend met vullis en drankbottels orals.
Reve B. - 20th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Mal oor die outentieke, netjiese dorpie, beslis iets om te sien.
Tersia O. - 20th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Die bedelaars is baie hinderlik.
Eric J. - 16th August 2019
staying in Graaff-Reinet
'n Baie geskiedkundige dorp met baie museums en besienswaardighede soos die vetplantkwekery en die Vallei van Verlatenheid.
Paul V. - 15th August 2019
staying in Graaff-Reinet
'n Pragtige stad waar mens die trots van die inwoners op hulle stad kan waarneem. Die strate is silwerskoon - geen rommel of gate. Die historiese boustyle in puik toestand. Genoeg pad predikante. Die "Valley of Desolation" is 'n moet sien.
Riaan F. - 13th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Wimpy met lekker oggendkoffie kan 'n pluspunt wees.
Ken L. - 13th August 2019
staying in Graaff-Reinet
A visit to the OBESA succulent garden is not to be missed.
Wilma S. - 10th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Mooiste kerk en argitektuur. Mooiste dorpie.
Mike H. - 8th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Lekker geskiedkundige plek met die wildreservaat as bonus. Gaan kyk die pragtige ou geboue.
Anton B. - 8th August 2019
staying in Graaff-Reinet
Oulike geskiedkundige dorp met goeie restaurante.
Christa V. - 26th July 2019
staying in Graaff-Reinet
Die Vallei van Verlatenheid is pragtig. Ongelukkig is daar geen kaartgeriewe by die ingang nie, jy moet kontant hê. Die dorp se mense is vriendelik.
Danie S. - 24th July 2019
staying in Graaff-Reinet
Puik dorp. Mense baie hulpvaardig.
Dirk V. - 22nd July 2019
staying in Graaff-Reinet
Graaff-Reinet is 'n wonderlike kombinasie van besondere natuurskoon en historiese gedenkwaardighede. Elke Suid-Afrikaner behoort hierdie dorp en omgewing ten minste een keer in sy/haar lewe te besoek.
Joey D. - 20th July 2019
staying in Graaff-Reinet
Rustig en skoon.
Petra Y. - 16th July 2019
staying in Graaff-Reinet
Pragtige dorpie in die Karoo.
Hiby J. - 12th July 2019
staying in Graaff-Reinet
Baie ou dorpie met die mooiste uitsig oor die berge. Ook seker die plek met die mooiste kerk in Suid Africa.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za