Verified Reviews
Graaff-Reinet
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Graaff-Reinet
Rated 4.5 out of 5 based on 1341 reviews.
"Mooiste, skoonste dorp wat ons in 'n lang tyd gesien het. Lieflike, stil omgewing."
"Lovely town, friendly people and loads to see. Valley of Desolation was crazily windy, but so worth the trip."
"Dis 'n baie mooi, historiese dorpie met baie om te sien, te beleef en om aan herinner te word. Vallei van Verlatenheid 'n moet-belewenis. Sal weer gaan."
"Daar is nog so baie plekke om te besoek, wat ek beslis sal doen wanneer ek weer daar aandoen."
"Ek sou graag as 'n toeris wil terugkeer en al die besienswaardighede en winkels kom besoek. Die dorp is baie mooi."
"Een nag oorslaap, sien pragtige kerk en besoek antieke winkel. Baie lekker geëet by Pioneers restaurant en vriendelike diens."
"Dink daar is heelwat om te sien as jy bietjie tyd het. Vallei van Verlatenheid, motormuseum, antiekmotor-dorpie, historiese kerk, antiekwinkels, kunsgalerye ens."
"Graaff Reintet is an historical town and we were happy to see that the many heritage buildings have been beautifully maintained."
"Baie mooi dorp en Vallei van Verlatenheid 'n besonderse ervaring van God se Skepping."
"Pragtige mooi skoon dorpie vol geskiedenis en mooiste kerk, asook interessante winkels. Uitstekende eetplekke."
"Jy kan Kamdeboo Nasionale Park besoek en die Vallei van Verlatenheid. Beide beslis 'n besoek werd! Dan is daar nog Graaff Reinet se kunsuitstallings en pragtige gerestoureerde geboue."
"Valley of desolation en die Cactus nursery (oorkant die pad van Obesa) was ons hoogtepunte!"