Resensies van Grabouw

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Grabouw bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 58 resensies.
Richard D. - 11th February 2020
staying in Grabouw
Love the area, looking forward to doing and exploring adventure sometime soon. Will definitely try out the 4x4 trail.
Erika P. - 11th January 2020
staying in Grabouw
Gaan doen die 4x4 roete deur die berge met 4Venture, dis fantasties!
Maré V. - 11th January 2020
staying in Grabouw
Daar is verskriklik baie om te doen met al die wynplase in die omgewing - lekker naby aan Kaapstad baie ander plekke.
Carli L. - 6th January 2020
staying in Grabouw
Perfect for country breakaway! Peaceful area with lovely views!
Lourens V. - 3rd January 2020
staying in Grabouw
Klomp klein wynplasies in die omgewing. Gaan na Paul Wallace, amazing mense en lekker wyn.
Shafika H. - 3rd January 2020
staying in Grabouw
The scenery is beautiful! Overall it's a good place to go on holiday.
Gary C. - 26th December 2019
staying in Grabouw
The town doesn't offer much, but if you scratch around you will find gems close by.
Mathilda E. - 19th December 2019
staying in Grabouw
Grabouw is ‘n klein local dorpie, maar baie vriendelik en redelik veilig. Lekker vir ‘n roadtrip stop om beide die wyn, walvis kus en Bettiesbaai se pikkewyne te sien.
Alisa K. - 16th December 2019
staying in Grabouw
Die dorp area is effens verwaarloos en vol rommel. Daar was rondloper-diere wat in die aand in die strate geloop het. Behalwe daarvoor is dit 'n pragtige omgewing met baie om te doen - die Elgin Railway Market is 'n móét, asook Perigreen-padstal en fantastiese wynplase in die area.
Anerosa D. - 2nd December 2019
staying in Grabouw
Beautiful area.
Corika D. - 2nd December 2019
staying in Grabouw
Surrounding area was extremely beautiful.
Marilie S. - 16th November 2019
staying in Grabouw
Ek sal definitief stop by die padstalle (veral Houwhoek vir sy lekker pasteie en Dassiesfontein). Ons was by Cornellskop wat baie naby is vir 'n ongelooflike toer om hulle wilde diere te sien - die beste ervaring!
Annamie N. - 28th October 2019
staying in Grabouw
Ons is gaande oor die omgewing en al die ontwikkeling. Puik.
Madine D. - 30th September 2019
staying in Grabouw
Definitely stay at the Uilhuijs, enjoy the Elgin Railway Market, Peregrine Farm Stall, the lovely country side and the Cape Canopy Tours zip line experience is a must as well!
Sylvana F. - 20th August 2019
staying in Grabouw
Need to have more private taxis or Uber.
Cisca B. - 12th August 2019
staying in Grabouw
Die wynplase is wonderlik en die Railway Market 'n groot plus. Die Krimi Fest is 'n briljante konsep en iets wat ek weer sal bywoon. Dit kom wel voor asof die dorp se infrastruktuur 'n bietjie aandag kort (paaie, netheid, ens.).
Carmen G. - 23rd July 2019
staying in Grabouw
Very leafy, tranquil suburb.
Erika S. - 12th June 2019
staying in Grabouw
'n Lekker plek - sal graag die wandelroete wil stap!
Maeder L. - 6th June 2019
staying in Grabouw
Sal moet gaan kyk en ervaar.
Leoni S. - 13th May 2019
staying in Grabouw
Die omgewing is sommer so vanself mooi, wonder om te probeer. Daar is baie plekkies om te sien en te besoek. Definitief die moeite werd.
Francois P. - 6th May 2019
staying in Grabouw
Ideale uitkoms as jy bietjie wil bergfiets ry en die natuur geniet.
Diederick R. - 24th April 2019
staying in Grabouw
Baie klein, maar ook baie om te doen en te sien. Veral die kosplekke in die omgewing is ongelooflik goed!
Frik D. - 16th April 2019
staying in Grabouw
Pragtige omgewing en wynproe geleenthede.
Benjamin V. - 16th January 2019
staying in Grabouw
Relaxing environment!
Rowan B. - 18th December 2018
staying in Grabouw
Very nice.
Shan Wolsky W. - 11th December 2018
staying in Grabouw
You need taxis or Ubers!
Lana R. - 20th November 2018
staying in Grabouw
Grabouw is filled with spectacular views, from the mountains to the river to the greenery, the sounds of nature all around you. What more could you ask for. You feel safe and you are safe. Quaint and humble surroundings, very friendly and warm people.
Martie H. - 18th November 2018
staying in Grabouw
Close to Cape Town and easy drive to other surrounding areas.
Sabine M. - 14th November 2018
staying in Grabouw
Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome.
Elmarie S. - 13th November 2018
staying in Grabouw
Pragtig.
Annedien D. - 12th November 2018
staying in Grabouw
Die Elgin omgewing is 'n juweel van 'n plek. Baie lieflike kuierplekke.
Helet W. - 7th November 2018
staying in Grabouw
Die omgewing rondom Grabouw is asemrowend mooi en die fietsryfasiliteite is van wêreld gehalte. Die Penegrine padstal is vir ons altyd 'n groot hoogtepunt en daar is klomp wynplase om te besoek. Ongelukkig is die dorp self verskriklik vuil. Ek voel onveilig in die dorp al ry ons net daar deur.
Andrea V. - 2nd October 2018
staying in Grabouw
Lieflike plek met lekker baie padstallietjies en mooiste venues.
Mariana K. - 1st October 2018
staying in Grabouw
Nooit besef watter mooi omgewing dit is nie en wat die plek alles vir die toeris bied nie. Daar lê die mooiste wyn- en vrugteplase in die omgewing.
Ella M. - 13th September 2018
staying in Grabouw
Grabouw is a nice place.
Rode D. - 11th September 2018
staying in Grabouw
So mooi area.
Marianne S. - 10th September 2018
staying in Grabouw
Grabouw bied baie vir die besoeker. Die nuwe Elgin Railway Market en lieflike wynkelders om te verken, Peregrine padstal en soveel meer. Puik vir stappers en bergfietsryers en nog soveel ander aktiwiteite.
Brigitte O. - 14th August 2018
staying in Grabouw
Daar is nie veel vir klein kinders om te doen nie. Miskien omdat dit winter is?
Mike M. - 22nd July 2018
staying in Grabouw
Typical farming town, but lots of adventure type activities in the area.
Surita R. - 7th May 2018
staying in Grabouw
Lieflike plekkies om te sien en by te eet.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za