LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Makhanda (Grahamstad)

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Makhanda (Grahamstad) bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 116 resensies.

Makhanda (Grahamstad)

21 St Aidens

"Fantastiese dorpie. Dis hoekom ons dit jaarliks besoek."

Makhanda (Grahamstad)

28 Stones Hill Guest House

"Roads are terrible in town."

Makhanda (Grahamstad)

African Safari Lodge

"Nee, sal niks verkeerd kan sê nie, behalwe dat hul moet begin aandag gee aan hulle paaie, en ordentlike garages langs N2 daar, soos Engen of 'n Shell, verder bly dit soos ek daar groot geword het."

Makhanda (Grahamstad)

Amazing Grace

"Quaint little town. Lots of historic buildings."

Makhanda (Grahamstad)

Coombs View Reserve

"Unfortunately lack of water, poor infrastructure and lack road maintenance does nothing to promote what was once a beautiful, vibrant varsity town, steeped in good education and history."

Makhanda (Grahamstad)

Acorn Cottage Bed and Breakfast

"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"Nog nooit so baie 'potholes' in my lewe gesien nie. Baie gevaarlik om in Grahamstad te ry. Mens se voertuig kan baie skade opdoen weens die vervalle paaie."

Makhanda (Grahamstad)

Garden Flat on Southey

"Grahamstad met al sy geskiedenis is 'n besoek werd. As jy 'n wegbreek soek van 'n gejaagde lewe kan jy gerus in Grahamstad gaan rondkuier."

Makhanda (Grahamstad)

Coombs View Reserve

"The town self is deteriorating, High street is messy! The place is in need of a good clean up!"

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Ons was in piektyd in Desember daar en het gesukkel om 'n oop restaurant of koffie winkel te kry. Mens sou besig verwag, maar als wat toe is was nie aangenaam nie. Al die museums was ook gesluit. Daar is heelwat bedelaars op straat en die slegte paaie en rondloper vee maak dat mens eerder nie in die donker uitgaan nie."

Makhanda (Grahamstad)

28 Stones Hill Guest House

"A wonderful historical town to visit with lovely viewing areas."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"Pragtige universiteitsdorp met heelwat toeriste-attraksies. Jammer van die vrot teerpaaie!"

Makhanda (Grahamstad)

Bartholomew's Loft

"I really love Grahamstown, but I think it has become somewhat rundown and badly run, which is sad."

Makhanda (Grahamstad)

African Safari Lodge

"Nooit besef dat daar so baie 'hidden gems' is in Grahamstown nie. Almal neig gewoonlik kus se kant toe vir wegbreek. Maar hierdie area is perfek vir 'n wegbreek in die berge."

Makhanda (Grahamstad)

1-on-Ross

"Toestand van teerpaaie 'n probleem."

Makhanda (Grahamstad)

Eagle's Nest B&B or Self Catering

"Since our self-catering accommodation was not self-catering, we went out to Frasers in town. What a fabulous restaurant. Grahamstown roads are horrendous. Massive potholes on all the roads. The town is dirty with lots of litter everywhere."

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Grahamstad is 'n pragtige, geskiedkundige dorp. Om elke hoek en draai is iets interessant om te sien. Grahamstad koester besoekers met sy ongekunsteldheid, vriendelike mense, verskeidenheid van bekostigbare kwaliteit-eetplekke. Ons eie Oxford of Stanford. Dankie Grahamstad, ons kom gou weer."

Makhanda (Grahamstad)

A Stone's Throw Accommodation

"Dit is regtig die moeite werd om 'n toergids te kry om jou deur die plek te vat eerder as om net deur die dorp te tier en dink jy weet waaroor dit gaan."

Makhanda (Grahamstad)

Garden Flat on Southey

"Small town. Not much to do or visit unless you have specific plans."

Makhanda (Grahamstad)

Mimosa

"Grahamstad is ongelukkig besig om agteruit te gaan en ek voorspel probleme vir toerisme. Die paaie raak onbegaanbaar. Dis jammer, want dis 'n ongelooflike mooi dorp."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"I find, as a general rule, accommodation is Grahamstown is very pricey in comparison to accommodation rates for holiday destinations along the coast for instance."

Makhanda (Grahamstad)

1-on-Ross

"Te veel slaggate en donkies, maar pragtige ou strukture."

Makhanda (Grahamstad)

Antique Silk Self-catering Unit

"We loved our meal at the Rat and Parrot. Their pizzas are delicious."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem