Geverifieerde Resensie
Makhanda (Grahamstad)
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Makhanda (Grahamstad) bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 124 resensies.
Sunnyside, Makhanda (Grahamstad)
Hillsview Self-catering"Strate geniet aandag. Slaggate oral te sien."
"Grahamstad se strate is vuil en die paaie word nie in stand gehou nie. Die water is van so 'n aard dat jy dit nie kan/wil drink nie. Diere (donkies en beeste) loop rond in die middel van die dorp en eet uit oorvol publieke asblikke. Twee uit drie verkeersligte was buite werking. "
"Very cute little town and a bit out of the ordinary. We saw a donkey crossing the road in the middle of town."
Sunnyside, Makhanda (Grahamstad)
Nestling Inn - Self-catering Unit"Dis 'n goeie area om te bly as jy vir 'n spesifieke doel in Grahamstad moet wees."
Sunnyside, Makhanda (Grahamstad)
Nestling Inn - Self-catering Unit"Grahamstad het pragtig historiese geboue en museums om te besoek."
Sunnyside, Makhanda (Grahamstad)
Nestling Inn - Self-catering Unit"Pity the Albany museum was closed on Sunday. Beautiful little town with a rich history."
"Die verval van die dorp se infrastruktuur is nogal baie opsigtelik. Ook nie skoon nie. So 'n mooi omgewing, maar 'n eerste beeld van die dorp komplimenteer nie toerisme nie. "
"Dit was absoluut wonderlik om al die ou geboue, huisies, kerke, museums en universiteit te besoek!"
"I loved the restaurants and coffee shops. A pleasant town to visit. Pity about all the potholes."
"Visit during the National Arts Festival, but make time to walk around the town, enjoy the coffee shops and restaurants as well!"
"It was great to be there during the National Arts Festival. We especially liked the new venue for the market."
"There are no decent restaurants in Grahamstown - they are mostly sub-standard and charge exorbitant prices for what they serve. The restaurant service is also poor and very slow. One further tends to get harassed by car guards in town. "
"Interessante dorp met baie eetplekke en hulle bedien lekker kos. Die paaie kort aandag soos in enige ander plattelandse dorpie."
"I enjoyed Grahamstown but there are lot of potholes.They really need to do something about them, I didn’t feel at any point that my car wasn’t going to be damaged."
"Grahamstown, veral kampus, het werklik mooi geboue en kerke. Ons het die restaurante ook geniet. Vriendelike mense oral."
"'n Mens behoort meer as een dag daar te vertoef om alles te sien. Ons was jammer dat The Observatory tans vir restourasie gesluit is en dat die Settlers Foundation op Gunfire Heuwel ook vir die Kersvakansie gesluit was. Die Albany Museum was die besoek werd en die dame by die toerismekantoor was behulpsaam en vriendelik."
"Pragtige dorp, met baie geskiedenis, maar vinnig aan die agteruitgaan. Die dorp se paaie is uiters sleg, en die water kwaliteit is swak. Ek kuier eerder in dorpe soos Prins Albert, Steylerville, Graaff Reinet, Gariep, Calitzdorp, Barrydale, Swellendam, Montagu waar hulle na toeriste en hulle dorp omsien."
"Geniet dit om in Grahamstad te kuier omrede daar vele geskiedkundige plekke is om te besoek en die plekke is loopafstand van mekaar."
"Sal baie graag meer tyd wou spandeer. Wil na al die besienswaardighede gaan kyk. Het net 'n paar ure gehad voor donker en voor volgende oggend se vertrek. Baie slaggate in die dorp."