Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Grassy Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grassy Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grassy Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grassy Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grassy Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Grassy Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Amibeth Guest Cottage bied verblyf in 'n knus kothuis op 'n residensiële perseel waar die eienaar ook bly. Dit is in Southfield, 'n buurt in Kaapstad geleë. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingroo...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

11 on Liberty bied veilige selfsorg-akkommodasie in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die huis het hoë mure met elektriese omheining en diefwering op al die vensters en veilige parkeerplek van die straat af is ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Pepper Cottages is in die skadu van Kalifoniese peperbome geleë en bied selfsorgverblyf in twee kothuise wat langs mekaar staan in die rustige suidelike voorstad, Plumstead, Kaapstad. Die kothuise het elkeen 'n pri...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante. Let asb. op dat Kaapstad tans 'n water...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

The Cottage on Hertzog is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Bergvliet. Bergvliet 'n gesinsorïenteerde suidelike voorstad in Kaapstad. Dié instansie is gerieflik geleë met toegang tot albei hoofweë...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Di's Cottage is geleë in die stil sentrale voorstad, Plumstead in Kaapstad. Dié kothuis akkommodeer 2 persone, en is toegerus met kwaliteitlinne, handdoeke en toebehore. Daar is 'n dubbelbed, en 'n aparte en sui...

Weeksdag-
aanbod!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Haven on Harrow bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde privaat gastekamer op die eienaar se eiendom in Dieprivier. Dit is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Die gastekamer het slaapplek...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

Fir-Lea Guest Room is in 'n bekoorlike Kaaps-Victoriaanse huis, in die residensiële gedeelte van Plumstead geleë. Die huis is in 1945, aan die einde van die Tweedewêreldoorlog gebou. Dit was 'n era toe huise gebo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Voorstede, Plumstead

24 The Cottage is 'n semi-losstaande kothuis met selfsorggeriewe op die eienaar se perseel in Plumstead, 'n stil voorstad van Kaapstad. Die kothuis is ten volle gemeubileer en het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Grassy Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za