Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Green Hills besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Green Hills.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Green Hills akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Hills Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Green Hills Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Green Hills

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Helikon Park

Stilista Guest House is geleë in Randfontein, in die voorstad Helikonpark. Dié gastehuis bied luukse B&B-verblyf vir vakansiegangers en sakelui. Dit is ook ideaal vir paartjies wat hierdie stil omgewing wil besoek...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Aloe Tree Guest House is 9 km buite Krugersdorp op die Rustenburgpad na Sun City geleë. Ons bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers en gaste wat net oornag. Die woonstel het 4 slaapkamers met 'n koning...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Waterval Self-Catering Lodge is 18 km buite Krugersdorp in Tarlton. Verblyf word in 6 ateljeewoonstelle gebied met slaapplek vir 2 gaste in elke woonstel. Elke woonstel het 'n kombuis, slaaparea, sitarea en 'n en ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf aan paartjies. Dit is naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale. Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n aparte badk...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 2)
B&B in Wes-Rand, Krugersdorp

ROCKY ALOE LODGE is 'n B&B-Boetiek Lodge wat spesialiseer in romantiese naweekwegbreke. Ons is geleë net buite Krugersdorp en grens aan die Krugersdorp Wildreservaat. Die lodge het 'n uitsig op die Wildreservaat e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wes-Rand, Krugersdorp

Hyswan Woonstelle is 'n ateljeewoonstel in Krugersdorp. Dit is die ideale blyplek vir paartjies of sakereisigers. Hierdie moderne ateljeewoonstel het 'n kombuis, slaaparea en 'n suite-badkamer. Die kombuis het 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Heaven at Fountain Street Guest House bied gerieflike en gehalteverblyf in die hartjie van Krugersdorp. Dié gastehuis bied slaapkamers waarin rook verbode is, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitarea. Elke kamer h...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Someplace Else is 'n bekoorlike gastehuis in Krugersdorp en binne maklike bereik van hospitale, winkelsentrums en verskeie ander geriewe. Dit bied oornagverblyf waar gaste kan ontspan of die area met verskeie doendi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

Krugersdorp het 'n groot verskeidenheid besienswaardighede. Dit is hoekom jou verblyf by Gute Nach Guest House onvergeetlik beloof te wees. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met behulpsame, simpatieke, vriend...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Krugersdorp Noord, Krugersdorp

Premier Gueshouse bied 3-ster-verblyf en is in Krugersdorp Noord geleë. Dié verblyf is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Die gastehuis is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en toegangspaaie. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Green Hills akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Gauteng blad indien jy na meer Gauteng akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za