Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenacres

3.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Greenacres van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenacres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenacres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenacres akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenacres Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenacres Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenacres

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dit is net 6 minute van die Nelson Mandela Bay Stadion, 3 minute van Greenacres se winkelsentrum en 11 minute van die hoofstra...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Greenacres Lodge is in Port Elizabeth geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis ook ideaal as jy net wil oornag en dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Di...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Sunnyside Guesthouse is geleë in Parsons Hill in die Greenacre-area in Port Elizabeth. Ons het een- en tweeslaapkamer-eenhede met selfsorg-geriewe en 'n swembad en braaigeriewe is beskikbaar op die perseel. B&B o...

Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mill Park, Parsonsheuwel

A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die gastehuis is rolstoelvriendelik, bied 'n binnenshuise verhitte swembad en 'n gimnasium. Ons bied ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

24 on Hartley is in Greenacres in Port Elizabeth geleë en is stapafstand vanaf Greenacres Shopping Centre. Dit is een van die grootste stede reg aan die einde van die skilderagtige Tuinroete. 24 on Hartley bied sty...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

39 On Nile Guest House bied gerieflike akkommodasie in goed toegeruste eenhede. Die gastehuis is sentraal geleë in Port Elizabeth en is stapafstand vanaf Greenacres Inkopiesentrum. Port Elizabeth is een van Suid-Af...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Perridgevale, Port Elizabeth

Affinity Cottages is in Perridgevale, Port Elizabeth geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n sakereisiger of 'n paartjie met vakansie. Dis naby die Greenacres-winkelsentrum en mediese geriewe. Die ligg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Eden Road Guest Suites is in die rustige en boomryke voorstad Glendinningvale in die hartjie van Port Elizabeth geleë, net 2 km vanaf Port Elizabeth se middestad en stapafstand vanaf Grey School en Collegiate Girls...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Parsonsheuwel, Port Elizabeth

Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Ons bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. PE Gastehuis is slegs 6 tot 7 km vanaf Port Elizabe...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Perridgevale, Port Elizabeth

Egmont Guest House is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap geleë. Die dorp is langs die gewilde Tuinroete geleë en is bekend vir sy strande, insluitend King's Beach en Hobie Beach. Dit is ook 'n bestemming vir walvis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Greenacres akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za