Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenside

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Greenside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenside akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenside Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenside

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ons gasvryheid is oraloor bekend. Welkom by 84 of 4th, 'n elegante B&B in die kulturele hartjie van Melville, Johannesburg. Ons is trots op die feit dat ons al vir 13 jaar vir ons gaste sorg. Ons is op die voorsto...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Parktown Noord, Johannesburg

Leighwood Lodge is 'n elegante Georgiaanse-styl boetiek-gastehuis in die rustige woonbuurt, Parktown-Noord in Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na sentrale ver...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Victory Park, Randburg

Sunflower Villas is in Victory, 'n noordelike voorstad van Johannesburg. Die eiendom is sentraal geleë naby Rosebank, Sandton, Randburg en die middestad. Verblyf word in 2 selfsorgvillas aangebied. Die eerste vil...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Timebridge Mansion bied gemaklik verblyf aan in ’n gastekamer op die perseel waar die eienaars woon. 9 8th Avenue is in Melville in Johannesburg en verskeie restaurante en kroeë is in die omgewing. Die kamer bi...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 1)
B&B in Melville, Johannesburg

Blu Trea is 'n omgewingsbewuste-huis weg van die huis af in die moderne woonbuurt, Mellville. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat elkeen slaapplek aan een of twee gaste kan bied. Die kamers is ingerig met gemakl...

Vanaf
R1 410
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank, Parkwood

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Johannesburg, Forest Town

Kothuis in Forest Town is 'n gerieflik, gemeubileerde, privaat kothuis vir 2 gaste en is ideaal vir 'n paartjies of sakereisigers. Dié dubbelverdieping-eenheid het 'n privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed,...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Melville, Johannesburg

Ginnegaap Guest House is in Melville in Johannesburg Suid geleë. Johannesburg is bekend vir sy geskiedkundige en toeristebesienswaardighede. Ginnegaap is tussen al hierdie ongelooflike besienswaardighede geleë wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Greenside akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za