Resensies van Greenside

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Greenside bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Amanda D. - 23rd July 2018
staying in Greenside
Pragtige omgewing met baie bome en rustigheid.
Muriscka A. - 22nd May 2018
staying in Greenside
Goeie area en baie sentraal vir meeste bestemmings.
Marina H. - 12th April 2018
staying in Greenside
Greenside is nie vir toeriste nie- dis 'n residensiële voorstad naby aan JHB middestad

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za