Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Dié luukse selfsorgwoonstel is op die Greenways Gholf-landgoed geleë en bied gehalteverblyf op die eerste verdieping van ’n residensiële huis. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers wat in die area moet werk,...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Beach C3 Strand is 'n selfsorgwoonstel op die Greenways Gholflandgoed in Strand. Die sekuriteitslandgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan met 9 skoonvelde, 'n klubhuis, restaurant, tennisbaan, 2 swembaddens...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Eagles Nest is in die Greenways Gholflandgoed in die Strand geleë en spog met panoramiese uitsigte op die berg. Daar is 3 selfsorgwoonstelle, een met 2 kamers, volgende met 1 kamer en die ander 'n eenmanwoonstel, e...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Beach Estate bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamer-vakansiewoonstel. Die woonstel is op die eerste verdieping met trappe in die C-blok van die Golf Beach-kompleks ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways

UniqueStay Greenways Luxury House is 'n selfsorghuis in die privaat, luukse Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed is naby die strand en net 'n entjie se ry van besienswaardighede in die omgewing af. Die d...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Greenways Golf Cottage bied gerielike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike kothuis op die gholfbaan. Dié kothuis is naby die gholfbaan op 'n gesogte privaat gholflandgoed geleë en bied maklike toegang tot die privaat ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

A Paradise at the Sea bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvol versierde gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in die gesogte en gewilde Greenways Gholflandgoed in Strand. Die landgoed bied fantastiese sekurit...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Greenways

Sunset 786 Holiday Accommodation 418 is 'n ateljeewoonstel in die Ocean Breeze Hotel in die Strand. Dis lekker naby die strand, restaurante en winkels. Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die s...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Greenways

Golf Beach K6 is 'n selfsorgwoonstle in Greenways Gholflandgoed in Strand. Die Greenways Gholflandgoed is 45 km vanaf Kaapstad, en 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, tussen Strand en Gordonsbaai. Di...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Greenways

C10 Laguna - Greenways Beach and Golf Estate is in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentotshollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié pragtige, moderne drieslaapkamerwoonstel he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za