Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
30% af Aanbod!
VanafR1 295
R907
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greenways

Sunset 786 Holiday Accommodation 419 is 'n ateljeewoonstel in Ocean Breeze Hotel in Strand. Die hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die oopplan-eenheid is op die vierde verdieping en bied slaap...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenways

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

105 Peninsula Bay is 'n moderne woonstel in 'n seefront-woonstelgebou in Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voet van die Hottentots Holland-berge, tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Groenewald Accommodation Seaview Units bestaan uit 3 privaat selfsorg-eenhede met see-uitsigte wat in die Ocean Breeze Hotel in die Strand geleë is. Studio 216 het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en kombuisie i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean Breeze 402 is 'n bekoorlike woonstel in die Ocean Breeze Hotel in die kusdorp, Strand. Dit skuil aan die voet van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die Kaapse Skiereiland en daar is 'n verskeidenhe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Berg & Zee is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Strand. Die woonstel is op die grondverdieping in 'n kompleks met direkte toegang tot die strand en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Oceanpearl @ 209 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 4 in die Ocean Breeze Hotel in die Strand en dis net 200 m van die strand af. Dis ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel is op die t...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Stuurboord oorkant van die straat van die seefront in die Strand, 'n kusdorp in Valsbaai wat sentraal is tot besienswaardighede en doendinge. Die woonstel is ideaal vir ’n klein gesin of 'n groep vriende en is nab...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

301 On Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers op die derde vloer van die Ocean Breeze Hotel in Strandweg, Strand. Dié woonstel front nie na die see nie. Dit bied slaapplek vir 4 ga...

30% af Aanbod!
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Strand, Wes-Kaap

Sunset 786 Holiday Accommodation 212 is 'n gastekamer in 'n veilige hotel op die Strand se strandfront. Die eenheid is ideaal vir 1 of 2 volwassenes wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek. Die gastekamer het s...

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Hotel in Strand, Wes-Kaap

Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens. Die Ocean ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za