Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenways

20% af Aanbod!
VanafR1 995
R1 596
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beachfront Self-catering Apartment 1 is 'n ruim woonstel met slaapplek vir 6 gaste met 'n 180º-uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Helderberg en Hottentots-Hollandbergreeks. Dié moderne woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 5 is 'n stylvolle woonstel wat aan die kus front en in die Ocean View-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1202 is in Strand geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dis oorkant die strand en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel ...

20% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 602 is 'n selfsorgwoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié ruim tweeslaapkamerwoonstel bie...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Die Ocean View-woonstelkompleks het 'n topligging in die Strand se Kusweg en is ontwerp met die vlug van die arend in gedagte. Hierdie "oop" ontwerp is deur al die pragtige eenhede gedra. Aandag is aan detail gegee ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

102 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op Kusweg in die Strand geleë is. Die woonstelblok bied uitsigte oor Valsbaai en die ontwerp is geïnspireer deur 'n arend se ...

Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

304 Ocean View is 'n strandfrontwoonstel op die bekende Goue Myl-strand waar gaste op die strand kan stap en die pragtige sonsondergang kan ervaar. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers...

20% af Aanbod!
VanafR1 850
R1 480
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 6 is 'n stylvolle, kuswoonstel wat in die Ocean View-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, elegante dekor e...

Vanaf
R3 090
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 2 is 'n stylvolle en moderne selfsorgwoonstel op die negende vloer van die Ocean View-woonstelblok in Strand. Dié ruim woonstel front na die see en kyk oor die pragtige ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1205 verwelkom jou! Ocean View is op die Goue Myl in die Strand geleë en is 'n ruim en luukse drieslaapkamer-selfsorgwoonstel met 2 en 'n halwe badkamers. Dit het volledige lugversorging en spog met onbe...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1103 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel op die seefront in 'n pragtige strandfrontkompleks in Strand. Gaste kan uitsigte oor Valsbaai vanaf die sitkamer en die hoofslaap...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

1201 Ocean View is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die Gouemyl in die Strand geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is. Dié woonstel het ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en op die omliggende Hottent...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Strand Woonstel is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in die Maranel-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié prentjiemooi kusdorpie skuil teen die Hottentots-Hollandberge tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai. Dié w...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 is 'n moderne, ruim woonstel met slaapplek vir 6. Dis in die Ocean View-woonstelkompleks in die Strand geleë. Dié woonstel is op die vyftiende verdieping het 3 slaap...

20% af Aanbod!
VanafR1 995
R1 596
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-Catering Apartment 4 is 'n stylvolle en moderne woonstel vir 6 gaste in die Ocean View-kompleks in die Strand se Strandweg. Dié ruim woonstel wat na die see front beskik oor 3 slaapkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za