Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenways

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping wat ongelooflike uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Herlderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en is gestel daarop om al die geriewe te...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

33OnSea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde eenslaapkamer-woonstel in 'n sekuriteitskompleks teen die see in die Strand. Die woonstel is kunstig versier en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, ...

Vanaf
R2 154
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Seascape selfsorgwoonstel bied gemaklike verblyf in 'n woonstel langs die see in Gordonsbaai. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed het en die ander kamer 2 enkelbeddens het. Geriewe sluit 'n pl...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View is een van die pragtige, hoë geboue wat op die Strand se kuslyn geleë is. Woonstel 1402 is op die 14de verdieping en bied ononderbroke, asemrowende see-uitsigte oor Valsbaai. Die slaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Wendy’s Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in 'n kompleks in Strand geleë is. Dié kompleks is stapafstand van die strand af. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbe...

25% af Aanbod!
VanafR940
R705
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Wes-Kaap

Loddeys Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se beste reisbestemmings. Dit het as 'n klein vissersdorp ontstaan en is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne wolkekr...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean Elephant is in die Strand geleë en die pragtige strand begin reg om die hoek van die woonstel. Ons is 10 minute se stap van die middedorp af en 5 minute van die naaste winkel en kafee af. Die woonstel beskik...

20% af Aanbod!
VanafR1 995
R1 596
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beachfront Self-catering Apartment 1 is 'n ruim woonstel met slaapplek vir 6 gaste met 'n 180º-uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Helderberg en Hottentots-Hollandbergreeks. Dié moderne woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 5 is 'n stylvolle woonstel wat aan die kus front en in die Ocean View-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1202 is in Strand geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dis oorkant die strand en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za