Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenways

20% af Winteraanbod!
VanafR985
R788
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Wes-Kaap

Loddeys Guest House is in die hartjie van die Valsbaai-kom geleë, een van Suid-Afrika se beste reisbestemmings. Dit het as 'n klein vissersdorp ontstaan en is nou 'n bedrywige vakansiebestemming met moderne wolkekr...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Maranel is 'n vakansiewoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is op die derde verdieping ...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean Elephant is in die Strand geleë en die pragtige strand begin reg om die hoek van die woonstel. Ons is 10 minute se stap van die middedorp af en 5 minute van die naaste winkel en kafee af. Die woonstel beskik...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 355
R1 884
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beachfront Self-catering Apartment 1 is 'n ruim woonstel met slaapplek vir 6 gaste met 'n 180º-uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Helderberg en Hottentots-Hollandbergreeks. Dié moderne woonstel beskik oo...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Red Coral Apartment is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Strand, 1 km vanaf die Strand Pavillion met sy verskeidenheid winkels, restaurante en koffiewinkels. Die kompleks kyk uit oor die strand aan die een kant en...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

10 Red Coral in Strand is so naby aan die see dat jy dit kan ruik! Ons is in 'n stil doodloopstraat, een straat van die strand af, geleë. Dié moderne woonstel front na noord en is perfek vir 'n vakansie! Die pri...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 5 is 'n stylvolle woonstel wat aan die kus front en in die Ocean View-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1202 is in Strand geleë en bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dis oorkant die strand en naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 602 is 'n selfsorgwoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Dié ruim tweeslaapkamerwoonstel bie...

20% af Aanbod!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

102 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op Kusweg in die Strand geleë is. Die woonstelblok bied uitsigte oor Valsbaai en die ontwerp is geïnspireer deur 'n arend se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za