Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greenways

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Greenways van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Greenways besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenways.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenways akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenways Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenways Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenways

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1205 verwelkom jou! Ocean View is op die Goue Myl in die Strand geleë en is 'n ruim en luukse drieslaapkamer-selfsorgwoonstel met 2 en 'n halwe badkamers. Dit het volledige lugversorging en spog met onbe...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View 1103 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel op die seefront in 'n pragtige strandfrontkompleks in Strand. Gaste kan uitsigte oor Valsbaai vanaf die sitkamer en die hoofslaap...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

1201 Ocean View is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die Gouemyl in die Strand geleë is en net 'n hanetreetjie van die strand af is. Dié woonstel het ononderbroke uitsigte oor Valsbaai en op die omliggende Hottent...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Strand Woonstel is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in die Maranel-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié prentjiemooi kusdorpie skuil teen die Hottentots-Hollandberge tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai. Dié w...

25% af Aanbod!
VanafR3 950
R2 963
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 3 is 'n moderne, ruim woonstel met slaapplek vir 6. Dis in die Ocean View-woonstelkompleks in die Strand geleë. Dié woonstel is op die vyftiende verdieping het 3 slaap...

25% af Aanbod!
VanafR2 770
R2 078
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Loddey's Beach Front Self-Catering Apartment 4 is 'n stylvolle en moderne woonstel vir 6 gaste in die Ocean View-kompleks in die Strand se Strandweg. Dié ruim woonstel wat na die see front beskik oor 3 slaapkamer...

Vanaf
R7 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Ocean View Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die Strand se strandfront. Dié dakwoonstel spog met ’n asemrowende see-uitsig en dis ideale basis vanwaar gaste die Helderbergstreek kan verke...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers wat in Kusweg in Strand geleë is. Die woonstelblok bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en verkry inspirasie uit die vorm van a...

33% af Weeksdae!
VanafR4 400
R3 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

La Belle Vue bied selfsorgverblyf in 'n elegante, smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n woonstelblok langs die strand in Strand, 'n skilderagtige kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge, tussen Macassar...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Anchor Break bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 2 slaapkamers in 'n ouer, maar veilige kompleks in Strand. Die kompleks is 170 m van die strand af en het 'n balkon met 'n uitsig oor die se...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za