Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Greenwood Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greenwood Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greenwood Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greenwood Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greenwood Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Greenwood Park

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Avoca, Durban Noord

Die 'Auberge Hollandaise' is ideaal in die kus-gedeelte van Durban-Noord geleë, en is 'n luukse 5-ster gastehuis wat op die veeleisende besigheidsmense en internasionale vakansiegangers gemik is. Oorvloedige gemak ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Broadway, Durban Noord

Huntley Cottage & Northway Cabin is op die eienaar se perseel in Durban-Noord geleë wat deel vorm van die omliggende Durban-omgewing in KwaZulu-Natal. Durban-Noord het pragtige strande, warm Indiese Oseaan-water, n...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban Noord, Durban

Pilgrims Rest bied lieflike verblyf in Durban-Noord, 'n area met asemrowende uitsigte oor die vallei en die see. Dit is perfek vir ontspannings- of sakereisigers. Die eenheid is op die grondvloer op dieselfde vlak a...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Chelsea Cottage is 'n veilige, gerieflike tuinkothuis met lugversoriging wat in die hartjie van Durban-Noord geleë is. Dit is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en ...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Old Mill Guest House is 'n B&B in Durban-Noord. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie besienswaardighede. Old Mill Guest House beskik oor 7 kamers wat elkeen u...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Africa Regent word deur 'n gesin besit en bestuur en is 'n 4-ster-gastehuis wat persoonlike diens, uitmuntende aandag aan detail, goeie waarde vir geld en 'n onmiskenbare gehalte ervaring bied. Die tradisionele Afr...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Cornerway is 'n stylvolle, bekoorlike gastehuis in 'n weelderige woonbuurt in Durban-Noord. Elke kamer is smaakvol versier en bied maklike toegang tot 'n pragtige, tropiese tuin met 'n swembad en 'n stoep. Elke k...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Broadway, Durban Noord

Braemar Guest House is tussen Durban en Umhlanga geleë en dis naby veilige swemstrande, gholfbane en hoofweë. Akkommodasie word in 3 standaard gastekamers en 'n gesinseenheid gebied. Elke eenheid het 'n privaat ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durban Noord, Durban

Palm and Banana Palm Cottage is 2 selfsorg-kothuise op die eienaar se eiendom in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat va...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Broadway, Durban Noord

Die Studio op Balmoral is 'n selfsorgwoonstel in Durban-Noord. Die eiendom is naby 'n verskeidenheid luukse restaurante, supermarkte en wegneem-eetplekke in die omgewing. Dié ateljee is volledig gemeubileer en het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za