Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Greytown

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Greytown van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Greytown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greytown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greytown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greytown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greytown Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Greytown

Lady Leuchars Guest House is een van die oudste huis in Greytown en dis nou pragtige opgeknap en smaakvol versier en omskep in 'n B&B. Die gastehuis bied slaapplek aan 20 gaste in 10 gemaklike kamers. Daar is 7 dr...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greytown

Lord Grey Guesthouse is 'n lieflike ou Victoriaanse huis uit die 19de eeu, net bo Greytown se sakekern. Dit word as 'n belangrike gebou deur die erfenisraad geag. Die Lord Grey is ook een van Greytown se oudste gast...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greytown

Cape Robin Guesthouse is in 'n stil straat in die hartjie van Greytown geleë en bied gerieflike verblyf in 6 opgeknapte eenhede. Elke eenheid is keurig ingerig en rook is verbode. WiFi is beskikbaar en die wagwoo...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Greytown

The Rawstornes @ 268 is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige, plattelandse tuin met 'n ryk voëllewe, bye en skoenlappers. Die gastehuis is hoog in Greytown in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë. Verblyf is bes...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Greytown

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KwaZulu-Natal

Whinstone Farm bied rustige plaasverblyf net 5 km van Greytown af. Gaste kan Huis 2 met 4 slaapkamers bespreek of Huis 3 met 2 slaapkamers. Die huise het gemaklike beddens en privaat badkamers. Linne en handdoeke ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Greytown

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KwaZulu-Natal

Welverdient Guest House bied gastekamers en is op 'n skilderagtige en rustige plaas in die Umvotivallei, ongeveer 3 km van die dorpie Kranskop af. Die gastehuis is 'n ideale ruskans vir gaste op pad na verskeie besi...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Natalse Middellande, KwaZulu-Natal

Summerhill Guest Lodge is in die middel van 'n welige en pragtige woud in die New Hanover-area in KwaZulu-Natal geleë. As jy op soek is na 'n plattelandse wegbreek of 'n vakansie-bestemming nie te ver van Pietermar...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Proudfoot Holiday Farm is sowat 35 km vanaf Mooirivier en bied gaste 'n selfsorg huis in die hartjie van die bosveld. Dis ideaal vir gaste wat hou van fietsry, stap, voëlkyk of visvang. Let asb. daarop dat gaste op...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 20)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Riemland Game Farm is 'n selfsorg-wildlodge in die Middelrusvallei naby Mooirivier. Dié lodge bied verblyf vir tot 20 gaste en spog met 'n swembad, kroeg, en ontspannings-area. Die lodge het 4 houthuise, 1 klipka...

Vanaf
R3 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Midlands Meander, KwaZulu-Natal

Rockwood Karkloof Lodges bied 4 selfsorg-lodges en is ideaal geleë in Howick in KwaZulu-Natal se Middellande. Verblyf word aangebied in 'n plaaskothuis, 'n woud-lodge, berg-lodge en 'n plaashuis. Die plaaskothuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]