Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Griekwastad

3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Griekwastad van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Griekwastad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Griekwastad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Griekwastad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Griekwastad Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Griekwastad Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Griekwastad

Koekais Gasteplaas is 18 km vanaf die N8-roete tussen Upington en Kimberley geleë en is die ideale plek waar jy, omring deur die natuur, al die klanke en kleure van die natuurlewe in luuksheid en privaatheid kan ge... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Griekwastad

Holkrans Guest Lodge is gerieflik geleë op die N8, 70 km tussen Griekwastad en Groblershoop op pad na die Kgalagadi, Augrabies-waterval, Namibië en Namakwaland. Dis tussen die Kalahariduine en berge en bied 'n weg... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Griekwastad

Oude Windpomp Gastehuis is in Griekwastad geleë, 'n dorpie op die pad na Upington, Witsand en die Kalahari. Ons gastehuis het ruim kamers waar jy gemaklik en tuis sal voel. Met heerlike tuisgemaakte maaltye en gas...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Griekwastad

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Campbell , Noord-Kaap

Linksfontein Safari Lodge is aan die rand van Campbell, sowat 110 km vanaf Kimberley in die Noord-Kaap geleë. Die lodge is ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers. Dié lodge bied verblyf in 9 slaapkamers wat ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Unforgettable Guesthouse is 'n gasteplaas in die Kalahari-dorpie, Postmasburg, in die Noord-Kaap. Dié gastehuis bied verblyf in 9 dubbelgastekamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n y... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Postmasburg, Noord-Kaap

Tranquility is 'n luukse B&B in Postmasburg. Dit is gerieflik na aan die dorp en alle geriewe so dit sal aan enige gas se vereistes voldoen. Die verblyf is geskik vir beide sakereisigers en vakansiegangers. Tran...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Hotel in Postmasburg, Kalahari

d'Olive Rose is 'n gastehuisgroep wat verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers bied. Die gastehuis is in Postmasburg geleë, in die gewilde myndistrik van die Noordkaap. Die gastehuis beskik oor 4 soorte kamer...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Postmasburg, Kalahari

Wisteria Lane Guest House is aan die buitewyke van die dorp Postmasburg geleë. Dié B&B bied verblyf in 'n ruim en suite-kamer met 'n koningingrootte- en 'n driekwartbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Postmasburg, Kalahari

Tshetledi Guesthouse bied verblyf in 'n pragtige gastehuis wat in die hartjie van Postmasburg in die Noord-Kaap geleë is. Dié gastehuis het slaapplek vir 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is st...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Postmasburg, Noord-Kaap

Shining Rock gastehuis bied 'n verskeidenheid van pragtige kamers in die hartjie van Postmasburg. Dis is die ideale plek verblyf vir sakereisigers, oornaggaste en gesinsbesoekers. Die verblyf is naby hoofroetes, win...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...